Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Park Hill

4.4 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Park Hill van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Park Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Park Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Park Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Park Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Park Hill Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Park Hill

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone, Durban Noord

Centre Court B&B is in die gesogte voorstad Durban-Noord, oorkant die Athlonebrug en noord van die Umgenirivier, geleë. Dit is slegs 5 km vanaf Durban se middestad. Die gastehuis is sentraal geleë en bied maklike ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Broadway, Durban Noord

Duikerfontein B&B is in 'n rustige omgewing in sentraal Durban-Noord geleë. Dié B&B is lekker naby die Gateway Theatre (met winkels, 'n fliekteater, rotsklimmuur, brander-swembad en vermaaklikheidsarea), Sun Coast...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone, Durban Noord

Bernies Bed and Breakfast word deur ‘n gesin bestuur en is in ‘n woonbuurt noord van Durban, tussen Durban se middestad en Umhlanga Rocks. Dié B&B is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en bied elegant...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Almost Home is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2-4 gaste in Durban-Noord. Die woonstel het 'n privaat ingang in die binnehof en het 'n sitarea waar gaste kan ontspan. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in ...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Riverside

Buckleigh Guest House is in die weelderige woonbuurt Durban-Noord geleë. Dit is net 'n klein entjie se ry van Durban se sakesentra en die vernaamste besienswaardighede af. Die ligging stel jou in staat om die skoon...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Beachway Villa is 'n sonnige en lugtige woonstel op die eienaar se perseel in Durban-Noord. Dis gerieflik en het al die geriewe wat gaste nodig het, soos WiFi, DStv, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster....

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Durban, Riverside

Riverside de Charmoy Guest House is in Umgeni Heights in Durban-Noord geleë. Verblyf word gebied in B&B- of selfsorgeenhede. Dit is perfek vir sakereisigers of vakansiegangers. Verblyf word gebied in 'n Dubbelkame...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Prospect Hall

Kelvin Lodge & Spa is in die sonnige Durban in KwaZulu-Natal geleë. Ons bied gastehuisverblyf en ons onthaalgeriewe is ideaal vir enige geleentheid of konferensie, met 'n gerieflike voorstedelike ligging. Die lodg...

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 2)
Hotel in Athlone, Prospect Hall

The Riverside Hotel bied 4 ster-verblyf, uitstekende diens en 'n sentrale en veilige ligging op die oewer van die Umgeni Riviermond. Die 169 kamer het elk 'n kombuisie wat toegerus is met \n mikrogolfoond, yskassie...

Vanaf
R1 598
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Fairway Guest House is 'n ruim gastehuis met 'n uitsig oor Beachwood Gholfbaan in Durban-Noord. Dié lieflike gastehuis is puik geleë en bied pragtige see-uitsigte en maklike toegang tot die omliggende besienswaard...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Park Hill akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za