Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (2)
Indien jy Parkmore besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parkmore.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parkmore akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parkmore Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parkmore Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Parkmore

Vanaf
R1 210
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sandton, Bryanston West

Tralee Corner is 'n pragtige privaat selfsorgkothuis in die rustige tuin van 'n privaat woning in Bryanston en bied uitsigte op Sandton se ikoniese sakekern. Tralee Corner is stapafstand vanaf die Gautrein Busroete....

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Morningside, Duxberry

Braham Apartments Nerina 3 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Morningside. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, veilige parkeerplek en die kompleks het 24 uur-sekuriteit. Daar is slaapple...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morningside, Duxberry

Braham Apartments Nerina 2 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Morningside. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, veilige parkeerplek en die kompleks het 24 uur-sekuriteit. Daar is slaapple...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morningside, Duxberry

Braham Apartments Nerina 1 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Morningside. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, veilige parkeerplek en die kompleks het 24 uur-sekuriteit. Daar is slaapple...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Morningside, Duxberry

Braham Apartments Nerina 218 is in Morningside in Gauteng geleë, 'n area wat welbekend is vir pragtige roetes, voetslaan en ikoniese besienswaardighede, soos Lilies leaf, Monte Casino en Beechwood Gardens. Dit is p...

Vanaf
R2 820
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Randburg, Blairgowrie

Curvy Road Accommodation is in Blairgowrie, Randburg en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede, asook Sandton City, Hyde Park en R...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Craighall Park, Randburg

Paradise Sanctuary Stay bied gerieflike verblyf in ‘n gastehuis in Craighallpark, Johannesburg. Dié privaat kamer lei na ‘n daktuin met ‘n uitsig oor die tuin en die privaat badkamer lei na ‘n balkon met ...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 135
R851
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

City Lodge Hotel Sandton, Katherine Street is naby die hartjie van die sake-, finansiële-, inkopie- en ontspanningskern in die noorde van Johannesburg geleë. Die hotel het 'n raadskamer met sitplek vir 12, die #Ca...

Vanaf
R1 037
per nag, vir 2 mense
Hotel in Craighall Park, Randburg

Gardenia Boutique Hotel is 'n lieflike boetiekhotel in 'n stil en veilige buurt, Craighall Park in Johannesburg. Die hotel is net 4 minute se ry vanaf Hyde Park Corner-winkelsentrum en dis die ideale plek vir sakere...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Benmore Gardens

Atholl Guest House bied luukse verblyf in 'n gastehuis, geleë in die beeldskone woonbuurt, Atholl. Die gastehuis se ligging is ideaal en dis slegs minute van Sandton City af. Daar is 5 stylvolle kamers, elkeen m...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Bryanston

8 Landsdowne Bed & Breakfast is in die stil Bryanston-area geleë, 'n entjie vanaf Sandton se sakekern. Die gastehuis is ideaal vir 'n wegbreek of sakereis. Akkommodasie by 8 Landsdowne Bed & Breakfast beskik oor ...

Vanaf
R1 160
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Craighall Park, Randburg

Rutland Guest House is 'n eiland van stilte in die middel van die stad. Rutland House is sentraal geleë tussen Rosebank, Hyde Park, Randburg en Sandton. Verblyf is beskikbaar in 3 en suite-gastekamers, 'n gesin-...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandown, Strathavon

Sandown Guesthouse is in Sandown, een van Sandton se rustige en veilige voorstede. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word is 2,7 km vanaf die Sandton Gautreinstasie en Sandton se middestad. Verblyf is in 4...

Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Bryanston

2 Leafed Doors is ’n pragtige gastehuis in Sandton, ’n lewendige voorstad van Johannesburg. Dié luukse voorstad is ’n opwindende plek vir sakereisigers, inwoners, gaste wat inkopies wil doen, toeriste en dié...

15% af Aanbod!
VanafR720
R612
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

Guest House at 118 is in 'n pragtige stedelike woud in die luukse buurt, Atholl, slegs 2 km van Sandton se sakegebied en die Gautrein geleë. Só kan gaste maklik toegang tot OR Tambo Internasionale Lughawe verkry. ...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 5 - Wys 61 tot 50

Welkom by die Parkmore akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za