Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Parow
4.4/5
volgens 118 resensies

Lees regte resensies van Parow van 118 geverifieerde gaste.

Indien jy Parow besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Parow.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parow Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parow accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parow akkommodasie

Bladsy 10 - 81 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 10 km van Parow
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense

Lady Annie's Guesthouse is in die noordelike voorstede, N1 City in Goodwood in Kaapstad geleë. Die gastehuis spog m...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Maroela House is in Loevenstein in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dis die perfekte plek vir toeriste ...

Swembad
Gratis WiFi
Voëlkyk
Swem
Swembad
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)

Broadway Guest House is in Bellville, reg langs die Louis Leipoldt Medi-Clinic in die Wes-Kaap. Verblyf is beskik...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)

Tyger Hills Guest House is in Bellville, een van die noordelike voorstede van Kaapstad. Dis sentraal geleë in Loeve...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Wasgoeddiens
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 100
per nag, vir 5 mense

Home away from home is 'n selfsorghuis met 3 slaapkamers in Bellville, Kaapstad. Dit is 'n antieksjiek huis vir 5 w...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 5 mense

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Tygerviews B&B bied gerieflike verblyf met 'n rugsteunkragstelsel wat beteken dat gaste steeds die ligte en TV tyde...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)

Blue Nile Guest House bied gerieflike oornagverblyf in Belville. Die eiendom is naby Kaapstad Internasionale Lughaw...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)

Groeneweide Guest Suite bied gemaklike oornagverblyf op die eienaars se perseel en is in 'n Kaapstadse voorstad, Vr...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)

Gratis kansellasie

CAW Accommodation

Selfsorg in | Goodwood, GoodwoodNoordelike Voorstede
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)

CAW Accommodation bied gerieflik geleë oornagverblyf in die hartjie van Goodwood en dis 'n uitstekende keuse vir be...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense

Sleep at Boston bied gerieflike selfsorgverblyf in aparte eenhede in Boston in Bellville. Dié verblyf is sentraal g...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem