Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Parys

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parys bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1459 resensies.

Parys

The White Giraffe River Cottage

"The water is not drinkable and we also had a shortage of water for a day but even so, Parys will see us again."

Parys

Cottage @ 49

"Sal altyd weer daar gaan bly."

Parys

The Danes on Vaal

"Parys is a wonderful place to visit, always welcoming."

Parys

At River Cottage

"Not what we expected."

Parys

Lavender Place

"Toeriste dorpie met oulike winkels en eetplekke. Beurtkrag egter 'n probleem."

Parys

Pluvio Guesthouse

"Parys het genoeg om te doen vir korttermynverblyf."

Parys

Pluvio Guesthouse

"Water vir gebruik nie skoon - bruin gewees, maar oor die algemeen dol oor Parys."

Parys

Lielies Guesthouse

"Oulike dorpie met die vriendelikste mense en mooi skatte."

Parys

River Rock Lodge

"Ons besoek Parys redelik baie en geniet die dorp en eetplekke."

Parys

Cottage @ 49

"Pragtige dorp ten spyte van die swak munisipaliteit."

Parys

Klipspruit

"Baie oulik!"

Parys

Rose Acres Guest House

"Parys word swaar getref deur loadshedding."

Parys

The White Giraffe

"Parys se winkels maak een na die ander toe. Teleurstellend."

Parys

Abelia Guest Rooms

"Die dorpie kort baie geld om hom tot sy eertydse glorie te herstel."

Parys

Lavender Place

"Parys is werklik 'n besoek werd."

Parys

Rose Acres Guest House

"Heerlik geëet by O's Restaurant, loopafstand vanaf Rose Acres. "

Parys

Parys Overnight Stay

"We travelled for a sporting event at Koedoeslaagte which was great. Don't think we would choose to visit the actual town again but will come back for the MTB race."

Parys

Six Second Avenue

"Munisipaliteit se verval duidelik sigbaar aan sy dinslewering soos paaie, water en toeriste-aantreklikheid in Hoofstraat."

Parys

The White Giraffe

"We need more information on things to do and places to eat. Overall not bad, people are friendly."

Parys

Ella's Cottage

"Dalk mag die rivier se watergehalte in die toekoms 'n negatiewe effek op toerisme hê."

Parys

Rose Acres Guest House

"Jammer oor proteste en waterprobleme."

Parys

Eliora Gastehuis

"Sadly the municipal services (lack of) are a hindrance to the many interisting enterprises operating in the town."

Parys

River View

"Die dorp was silwerskoon en het 'n pragtige nuwe winkelkompleks."

Parys

Mistique Waters

"Mooi dorpie met vriendelike mense. Lekker rustige wegbreekplekkie."

Parys

Boom69

"Pragtige dorpie, baie besige hoofstraat. Lekker naweekwegbreekbestemming."

Parys

The White Giraffe

"Was 'n besige naweek."

Parys

Casa Cara Resort

"Ek kan sien hoekom so baie mense hul tyd in Parys deurbring."

Parys

Boom69

"Wonderful place for a small getaway."

Parys

Dam 'n Devine

"Parys is 'n lieflike dorpie met 'n klomp interessante plekkies om te ontdek met warm mense."

Parys

The Dell

"Kleindorpie, maar daar is 'n paar dinge wat mens kan doen so dis lekker om daarheen te gaan vir ontspanning!"

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem