Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Patensie

4.4 / 5  
volgens 43 resensies
Lees regte resensies van Patensie van 43 geverifieerde gaste.
Indien jy Patensie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Patensie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Patensie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Patensie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Patensie Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Patensie

Gamtoos Bed and Breakfast is 'n gastehuis wat in Patensie geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf is beskikbaar in 3 uniek versierde k...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Patensie

DeMist Cottage - Old Bearie skuil tussen pragtige boorde in die Gamtoosvallei langs die R331 tussen Baviaans en Patensie. Daar is 3 slaapkamers en die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2...

Vanaf
R3 870
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Patensie

Tropical Eden 99 Kloof Road Guest House is in Patensie geleë wat die laaste stop voor die Baviaanskloofwildernisarea is. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in 3 slaapkamers. Buiten die 3 slaapkamers is daar 'n...

Vanaf
R3 870
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Patensie

Tropical Eden 15 Church Street Guest House bied gemaklike selfsorgverblyf in die dorp Patensie - die laaste stop voor die Baviaanskloof-wildernisgebied. Die gastehuis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die...

Vanaf
R7 020
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Patensie

Melvilles Guest House is net 7 km van Patensie af op die R331 op pad na die Baviaanskloof se wildernis in die salige Gamtoosvallei. Die huis het slaapplek vir 6 mense in 3 slaapkamers. Elke kamer is ingerig om so g...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Patensie

Vanaf
R318
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Gonjah 4x4, Chalet & Campsite skuil in 'n inheemse woud net 9 km noord van Patensie in die lieflike Gamtoosriviervallei. Gaste kan kies tussen die Gonjah-chalet en die kampeerplekke. Die chalet en kampeerplek het e...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Patensie

Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hankey, Kouga-Omgewing

Bonsai is in die rustige dorpie Hankey in die Oos-Kaap op pad na die Baviaanskloof in die pragtige Gamtoosvallei. Die huis het 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, plafonwaa...

Vanaf
R230
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

InniKloof is geleë in die beskermde Heuningkloofvallei aan die oostekant van die Baviaanskloof Wildernisgebied en die Tuinroete. Ons bied rus en vrede in die stil Kleinrivierkloof. Elke kothuis verskaf verblyf aa...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonskynkus, Oos-Kaap

Mount Ingwe Country House grens aan die Baviaanskloof Wêrelderfenisgebied en is geleë op die plaas Middelwater in die Elandsriviervallei, omring deur die Winterberge. Spoor al jou verlore kamers op en verken 'n w...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

2 Rivier Guest House is 'n selfsorghuis en skuil tussen die sameloop van die Kouga- en die Grootrivier geleë, net sowat 5 km vanaf Kougadam en 2 km van die Baviaanskloof se toegangshek af. Dié voormalige plaasge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Patensie akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]