Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Paulpietersburg
3.5/5
volgens 21 resensies

Lees regte resensies van Paulpietersburg van 21 geverifieerde gaste.

Indien jy Paulpietersburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paulpietersburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paulpietersburg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paulpietersburg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paulpietersburg akkommodasie

Bladsy 10 - 8 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 100 km van Paulpietersburg
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Dive Inn Guesthouse is in Pongola, 'n subtropiese dorp in die hart van die welvarende suikerriet-plantasies van noo...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie

Bloedrivier

Gastehuis in | Dundee, DundeeBattlefields
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Die Bloedrivier Erfenisterrein naby Dundee is waarskynlik een van die uniekste slagvelde in Suid-Afrika en dit is b...

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

The Guest House Pongola is in 'n pragtige tropiese tuin in die buitewyke van Pongola se dorp geleë. Die gastehuis i...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R6 776
per nag, vir 2 mense

Mkuze Falls Private Game Reserve is in die hartjie van die geskiedkundige Zoeloeland in KwaZulu-Natal geleë. Dit is...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R6 776
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 280
per nag, vir 2 mense

Ndlovukazi River Chalets is geleë op die oewer van die Mkuzerivier in die Pongola-gebied, op 'n eksklusiewe, privaa...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 280
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R8 242
per nag, vir 2 mense

AmaKhosi Safari Lodge is aan die oewer van die Mkuzerivier in die Amakhosi Privaat Wildreservaat in die noordelike ...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R8 242
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)

1000 Dae Damhuisie is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n plaas net 11 km vanaf Pongola. Die huis is op die damoewer e...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kunsvlieghengel
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)

Vanaf R900
R900 R630
per nag (plek vir 2)

Rosegarden Guesthouse is in 'n rustige en veilige omgewing geleë. Pongola is op die Kingfisher Toerismeroete en bie...

Braaiplek
Veilige Parkering
ADSL-lyn
Kinderoppasser Op Versoek
Braaiplek
Veilige Parkering
ADSL-lyn
Vanaf R900
R900 R630
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

Kleinplaas Gastehuis bied gerieflike gaste-verblyf net 6 km vanaf Pongola. Verblyf word in verskeie kamers aangebi...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Gratis kansellasie
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense

Langtermyn-verblyf 10% af!
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)

Thamela Game Farm is 21 km buite Pongola op die R66 en bied selfsorgverblyf in die hartjie van Zoeloeland. Dit is d...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Visvang
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem