Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Phokeng

4.3 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Phokeng van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Phokeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Phokeng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Phokeng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Phokeng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Phokeng Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Phokeng

The Sleepover is 'n gastehuis in Phokeng, Rustenburg. Dié gastehuis bied verblyf in 5 en suite-slaapkamers. Die kamers het óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed. Al die badkamers het 'n bad. Elke kamer het t...

Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
B&B in Phokeng

TshiBerry B&B bied verblyf in Dithabaneng, net 20 minute se ry van Rustenburg se middestad af. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na gerieflike verblyf lekker naby die stad se besienswaardighede en geriewe. ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Phokeng

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rustenburg, Bojanala

N4 Guest Lodge is 'n bekoorlike gaste-lodge in die Donkerhoek/N4-area in die Rustenburg-omgewing. Dit is na aan al die omliggende myne. Rustenburg is bekend vir sy prag en natuurlike omgewing. N4 Guest Lodge weerspi...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rustenburg, Bojanala

Kettle Guest Lodge is in Rustenburg in Noordwes geleë en bied egte, ten volle gemeubileerde selfsorgverblyf. Dit is die ideale verblyf-opsies vir gesinne, vriende, sosiale groepe, enkelreisigers, paartjies, sport- ...

Vanaf
R1 838
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rustenburg, Bojanala

Kedar Heritage Lodge, Conference Centre & Spa bied aan besoekers en sakereisigers die perfekte wegbreekplek van die gehaas en gejaag van die moderne lewe. Dit is geleë in die Noordwes-provinsie in Suid-Afrika, net ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rustenburg, Bojanala

Thaba Legae Guest Lodge bied 'n rustige wegbreek tussen die Magaliesberge en is vir sakereisigers en vakansiegangers. Die lodge is 13 km vanaf Rustenburg en 144 km vanaf Johannesburg en bied maklike toegang tot die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rustenburg, Bojanala

Deo Volente Gastehuis bied gerieflike sakpasverblyf op 'n plaas aan die buitewyke van Rustenburg. Dié dorp word omring met die Magaliesberge en is ideaal naby Sun City, verskeie wildparke, asook historiese- en natu...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg North, Rustenburg

Tshenolo Guest House bied gastekamers en is in Rustenburg-Noord geleë. Die gastehuis is naby die Rustenburg Gholfklub, Olympia Park Stadion en ander geriewe geleë. Tshenolo Guest House beskik oor 9 kamers wat ind...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rustenburg, Bojanala

Rusties Lodge is aan die voet van die Magaliesberge geleë en bied gaste 'n rustige wegbreekplek. Die lodge is gerieflik na aan talle besienswaardighede soos die Pilanesberg Natuurreservaat, Sun City en Royal Bafoke...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg Town, Geelhoutpark

Nomalakia gastehuis straal 'n kwaliteit uit wat opvallend is in daardie klein titseltjies wat die onderskeid tussen 'n gewone en 'n uitsonderlike onderneming daarstel. Elke kamer is stylvol en in verskillende tem...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Phokeng akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bojanala blad indien jy na meer Bojanala akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za