Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (60)
B&Bs (23)
Lodges (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Pietermaritzburg North

3.9 / 5  
volgens 38 resensies
Lees regte resensies van Pietermaritzburg North van 38 geverifieerde gaste.
Indien jy Pietermaritzburg North besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pietermaritzburg North.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pietermaritzburg North akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pietermaritzburg North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pietermaritzburg North Akkommodasie

60 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Wembley, Pietermaritzburg North

Die Sleeping Bao B&B is sowat 8 jaar gelede in een van Pietermaritzburg se vernaamste voorstede gestig. Dié luukse B&B is minder as 5 minute vanaf die N2 tussen Johannesburg en Durban, maklik bereikbaar vanaf plaas...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Scottsville, Pietermaritzburg North

79 On Ridge Bed & Breakfast is 'n gerestoureerde Victoriaanse huis wat oorspronklik in 1928 gebou is. Die huis spog steeds met sy oorspronklike Oregon-dennehout-vloere, -deure en -vensters. Verblyf by 79 On Ridge B...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg North

Valley Vista Lodge is 'n luukse gastehuis geleë in Athlone, ongeveer 3 km vanaf die Pietermaritzburg middestad. Die gastehuis bied uitsigte oor die stad en omliggende areas. Dit is maklik bekombaar vanaf die snelwe...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg North

Tracey's B&B skuil in die hartjie van Hilton aan die begin van die Midlands Meander. Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, 'n sitarea met 'n platskerm-TV, Netflix, gratis WiFi en 'n uitsig oor di...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR743
R669
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg North

The Hidden Inn is in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal geleë. The Hidden Inn is 'n oasis weg vanaf die stadslewe, met omliggende woude en 'n uitsig oor die swembad vanaf die eenhede. Verblyf word in 4 B&B-eenhede ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg North

Town View bied gemaklike selfsorgverblyf in 2 gemeubileerde woonstelle wat smaakvol versier is. Die woonstelle is in 'n veilige kompleks in die noordelike buurt, Clarendon, in Pietermaritzburg geleë. Die kompleks b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pietermaritzburg North

25 on Q is in Hayfields, Pietermaritzburg en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, klein gesin en sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die tuinkothuis is op 'n r...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Scottsville, Pietermaritzburg North

Wensleydale Guest Lodge is in die groot verblyf-area in Piermaritzburg geleë. Dit is die hoofstad van KwaZulu-Natal en die tradisionele tuiste van die Zulu-nasie. Akkommodasie beskik oor 10 suites wat slaapplek v...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg North

Matt's Rest B&B word besit en bestuur deur Grant en Rita Urquhart. Jy kan uitsien na 'n hartlike verwelkoming en uitstekende gasvryheid wat jou verblyf by ons nog meer gerieflik en onvergeetlik sal maak. Dit is in H...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Prestbury, Pietermaritzburg North

Babbling Brook Gastehuis is geleë 5 minute vanaf die sentrum van Pietermaritzburg en 2 minute vanaf die pragtige Nasionale Botaniese Tuine en bied pragtige versierde akkommodasie. Daar is 3 gerieflike kamers, elk ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pietermaritzburg North akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pietermaritzburg blad indien jy na meer Pietermaritzburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]