Geverifieerde Resensie

Escarpment

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escarpment bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1016 resensies.

Waterval Boven, Platorand

Luilekker Guest House

"Regte plattelandse atmosfeer behalwe dat die nuwe bedeling afbreuk doen aan die toeriste aantrklikheid. Niemand wil "Made in China" produkte koop nie."

Dullstroom, Platorand

Delagoa Dullstroom Cottage

"Al die blomme en pragtige groot groen bome was vir ons wondermooi. Die besoek aan die Birds of Prey Centre was 'n onvergeetlike ervaring. Daar is baie slaggate en veral die grondpaaie is erg verspoel. Maar eerder dit as 'n vreeslike droogte!"

Dullstroom, Platorand

The Rose Cottage B&B

"Baie oulike plek. Interessante winkeltjies. Die enigste klagte wat ons het en van die ander mense wat ons mee gesels het is dat, alles behawle restaurante vyfuur toemaak. Ons tyd was so min ons kon nie eers na al die winkeljies gaan nie. Ek kan verstaan dat dit seker nie in die week nodig is om oop te bly nie, maar hulle kan baie besigheid kry as hulle net Vrydae en Saterdae later oop bly. Tot die klein "coffee shops" maak vyfuur toe."

Dullstroom, Platorand

Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate

"Baie om the doen vir oor 'n naweek."

Dullstroom, Platorand

Muddlers Minnow

"Dis 'n baie lekker dorpie om 'n naweek te spandeer met oulike winkels. Ek sal net voorstel dat hulle verbeter op die grondpad tussen die treinspoor en Muddlers Minnow."

Dullstroom, Platorand

Alm-Ü

"Alle geriewe, en nodige fasiliteite is byderhand. Selfs die weer is verrassend."

Dullstroom, Platorand

Woolly Bugger Farm

"Tonteldoos is great."

Waterval Boven, Platorand

Luilekker Guest House

"Kry asb. die stoomtrein om weer te loop. Sal beslis meer toeriste lok."

Dullstroom, Platorand

Alm-Ü

"Baie vriendelike mense en hulpvaardig!"

Dullstroom, Platorand

The Rose Cottage B&B

"Glad nie verwag Dullstroom is so 'n oulike dorp vol mooi plekkies nie."

Dullstroom, Platorand

StoneFly Cottages

"Sal enige tyd daar tyd spandeer. Ons is vriendelik gehelp in die winkels en die dame by Dullstroom Art en Crafts het uit haar pad gegaan om die lappe vir ons te maak soos ons dit wil hê. "

Dullstroom, Platorand

StoneFly Cottages

"Pragtige dorpie, baie skoon en netjies! Aanbeveling vir uitmuntende restaurant - Art @ Food!"

Waterval Boven, Platorand

Luilekker Guest House

"Kaapsehoof is 'n besonderse ervaring."

Dullstroom, Platorand

The Rose Cottage B&B

"For a winter festival with a theme of Xmas in July I expected a bit more."

Dullstroom, Platorand

The Rose Cottage B&B

"Awesome dorpie... ons was oor 'n langnaweek daar en al die besoekers het gesorg vir 'n lekker vibe. "

Dullstroom, Platorand

Alm-Ü

"Die pad wat deur Dullstroom loop is ongelooflik besig en hulle kon die dorpie bietjie beter beplan het. Kar wagte en smouse was 'n groot PYN oor die langnaweek wat ons gegaan het. "

Dullstroom, Platorand

The Rose Cottage B&B

"Die pad na Dullstroom toe (van Belfast na Dullstroom) is baie sleg en vol slaggate. Dit sal nice wees as die pad reggemaak kan word. "

Waterval Boven, Platorand

Luilekker Guest House

"Het slegs oorgeslaap en nie Waterval Boven besoek nie."

Dullstroom, Platorand

StoneFly Cottages

"Dullstroom is 'n pragtige plek. Natuurskoon is asemrowend mooi, en die winkeltjies bied 'n groot verskeidenheid. Bird of prey sentrum 'n absolute moet om Te besoek. Sal definitief weer in Dullstroom gaan kuier. "

Dullstroom, Platorand

StoneFly Cottages

"Dullstroom is 'n lekker bestemming."

Dullstroom, Platorand

Woolly Bugger Farm

"Heerlike, besige, interessante kunstenaarsdorpie!"

Dullstroom, Platorand

Alm-Ü

"Dit is 'n baie aangename dorpie, waar die pas heelwat stadiger is as die stad. Ons kom definitief terug."

Lydenburg, Platorand

Aqua Terra Guest House

"Good place to stay to visit the Panorama route."

Lydenburg, Platorand

Lodge Laske Nakke

"Hou baie van die dorp. "

Blad
Blad 33 - Wys 961 tot 990
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang