Geverifieerde Resensie

Escarpment

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escarpment bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 950 resensies.

Dullstroom, Platorand

StoneFly Cottages

"Dullstroom is 'n lekker bestemming."

Dullstroom, Platorand

Woolly Bugger Farm

"Heerlike, besige, interessante kunstenaarsdorpie!"

Dullstroom, Platorand

Alm-Ü

"Dit is 'n baie aangename dorpie, waar die pas heelwat stadiger is as die stad. Ons kom definitief terug."

Lydenburg, Platorand

Aqua Terra Guest House

"Good place to stay to visit the Panorama route."

Lydenburg, Platorand

Lodge Laske Nakke

"Hou baie van die dorp. "

Dullstroom, Platorand

StoneFly Cottages

"Pragtige dorpie! Beslis 'n uitstekende naweekwegbreek!"

Dullstroom, Platorand

Woolly Bugger Farm

"Oulike plekkie, almal is vriendelik. Ons het lekker geëet by die eetplekkies."

Dullstroom, Platorand

Stonecutters Nature Lodge

"Dullstroom is 'n baie lekker bestemming vir 'n naweek-wegbreek."

Lydenburg, Platorand

Lodge Laske Nakke

"Baie slaggate in die dorp se strate."

Waterval-Onder, Platorand

Marlothi Chalets

"Waterval-Onder het nie veel om te offer as 'n toeriste-bestemming nie, maar daar is baie oulike plekke nie te ver van Waterval-Onder af nie."

Waterval-Onder, Platorand

Marlothi Chalets

"Ons het die volgende oggend gou deur die ou tonnel gestap tot by die waterval. Dit was 'n belewenis. Net jammer die fasiliteite by die tonnel is so verwaarloos en geplunder. Die sekuriteit is egter 'n groot voordeel."

Waterval Boven, Platorand

Acra-Retreat Mountain View Lodge

"Baie klein dorpie, maar omgewende plekke maak op vir dit!"

Lydenburg, Platorand

Manor Guest House Lydenburg

"Baie slaggate. Dit is egter baie sentraal geleë."

Lydenburg, Platorand

Lodge Laske Nakke

"Nice little town with good facilities. However, the access road, R36, from N4 is terrible, there are far too many potholes that the government / municipality needs to sort out. "

Dullstroom, Platorand

Woolly Bugger Farm

"As gevolg van die toename in toerisme is die pryse hoog."

Dullstroom, Platorand

Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate

"Baie oulike winkeltjies en die eetplekkies wat ons besoek het, baie goed en die mense is sommer baie vriendelik."

Dullstroom, Platorand

The Rose Cottage B&B

"Lekker restaurante, mooi winkeltjies en baie aktiwiteite."

Dullstroom, Platorand

The Rose Cottage B&B

"Rustige, mooi omgewing en oulike inloer-plekkies."

Waterval-Onder, Platorand

Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites

"Beautiful waterfall, hiking trails and rock pools!"

Blad
Blad 32 - Wys 931 tot 950
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang