Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Plettenbergbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Plettenbergbaai akkommodasie
428 lekke plekke om te bly
Castleton 70A bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne en ruim woonstel in die Castleton-woonstelkompleks in P...
Garden Courtyard is 'n netjiese eenheid aan die kant van 'n privaathuis in Plettenbergbaai, met ’n eie privaat inga...
Robin4270 Selfsorg Akkommodasie Plettenbergbaai bied selfsorgverblyf in Plettenbergbaai op die Tuinroete. Die eenhe...
Happy Days is 'n instansie wat deur die eienaar bestuur word en naby die strand in Keurboomstrand geleë is. Dié ins...
Jolly Jenny @ The Dunes bied verblyf in 6 gaste-suites in privaat besit wat in The Dunes Resort geleë is. Die oord ...
12 Dune Park is 'n selfsorghouthuisie in die Dunes Oord naby Keurboomstrand net 500 m vanaf die strand. Die huisie...
The Dunes Studio H8 is 'n selfsorgwoonstel in die Dunes Hotel & Resort in Keurboomstrand in Plettenbergbaai. Die ee...
Beachy Head Hideaway 9 is 'n pragtige strandstylwoonstel met 'n ontspannende gevoel in Plettenbergbaai. Die moderne...