Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Piesangvallei (47)
Robberg (126)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (352)
B&Bs (27)
Lodges (2)
Hotelle (7)
Gastehuise (37)
Selfsorg-eenhede (279)
Nabygeleë Streke

George
Knysna
Sedgefield

Resensies van Plettenbergbaai

4.7 / 5  
volgens 350 resensies
Lees regte resensies van Plettenbergbaai van 350 geverifieerde gaste.
Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Plettenbergbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plettenbergbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Piesangvallei, Plettenbergbaai

Treebia Self-catering bied gemaklike verblyf in 2 eenhede in 'n voorstedelike woudgebied, op die rand van 'n parkgordel langs die Piesangvallei in Plettenbergbaai. Die eiendom is naby winkels, restaurante, 'n superm...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 750
R2 063
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Plett Beach House is net 50 m vanaf Keurboomsstrand en net 10 minute se ry van die middel van Plettenbergbaai af. Die strandhuis is die perfekte plek om jouself oor te gee aan 'n ideale wegbreekkans en is in die rus...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai

The Hill Estate Holiday Home bied selfsorgverblyf op 'n veilige landgoed in Plettenbergbaai. Dié landgoed is naby trekpleisters en geriewe. Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkame...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Piesangvallei, Plettenbergbaai

37 Maplin is 'n gastehuis in die kusdorp Plettenbergbaai geleë, en bied gerieflike verblyf in 3 gastekamers. Die 3 gastekamers is op die onderste verdieping van die eienaar se huis. Die gastehuis is net 5 minute se...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai

Unit 92 The Dunes is naby aan Plettenbergbaai, een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika, geleë. Die eenheid bied gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders so dis die ideale akkommodasie vi...

Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Holiday Duplex @ The Dunes Resort bied puik vakansieverblyf vir 'n gesin in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Dié huis skuil in 'n veilige vakansie-oord op die Tuinroete teen die Indiese Oseaan en bied privaat toega...

Vanaf
R660
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Robberg, Plettenbergbaai

Six Whale Rock Gardens is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai geleë is. Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 gaste en die kompleks het die ideale ligging naby verskeie geriewe. Dit is...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Harkerville, Plettenbergbaai

Kraaiboskloof is ’n produserende, organiese plaas in Harkerville, tussen Knysna en Plettenbergbaai. Dit bied kwaliteit-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Die kothuis het 1 sl...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robberg, Plettenbergbaai

Anchorage Guest House is 'n luukse gastehuis wat weelderige verblyf bied vir oordeelkundige gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie of wegbreek in Plettenbergbaai. Hierdie kusdorpie op die Tuinroete is bekend vi...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai

Loerie House is 'n bekoorlike houthuisie in die woud van Keurboomstrand geleë. Dié kusdorp skuil aan die voet van 'n berg omring deur bome en die warm water van die Indiese Oseaan. Dit is die idilliese bestemming ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Plettenbergbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za