Geverifieerde Resensie
Plettenberg Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Plettenberg Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 483 resensies.
"The weather isn't great during winter, but it's a beautiful town with a lot of attractions and activities available."
"Baie mooi omgewing met baie om te doen en besienswaardighede. Goeie restaurante in die omgewing."
"Baie mooi dorp, 'n area waar jy moet oorslaap en verken naby aan groter dorpe. Die mense is baie vriendelik. Die dorp voorsien baie aan die buitelandse mark. Wegneemeetplekke maak vroeg toe, maar restaurante maak daarvoor op. Alles is naby en daar is min verkeer."