Resensies van Pongola

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pongola bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 3 resensies.
Ho D. - 26th November 2018
staying in Pongola
Pongola is 'n vuil onversorgde dorp.
Barry N. - 22nd February 2018
staying in Pongola
Baie mooi omgewing. Naby Jozini dam. Heerlike klimaat.
Stefan G. - 30th August 2015
staying in Pongola
Ons het bloot deur Pongola gereis en nie veel gesien nie. Wat ons wel gesien het, het ons beïndruk en ek sou graag wou oorbly om bietjie rond te kyk.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za