Geverifieerde Resensie
Port Alfred
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Port Alfred bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 230 resensies.
"We enjoyed Port Alfred, we did the boat ride, went to a music festival, everyone is friendly there."
"It's a very beautiful place, I must say and I'm definitely going back with family."
"The is no Uber nor Bolt around Port Alfred but we had to make plan for transport."
"Port Alfred is goeie bestemming vir wegbreek. Goeie winkels en veilige strande."
"Was bietjie teleurgesteld oor daar nie veel aktiwiteite was om te doen nie, maar moet byvoeg dat dit wel 'n baie mooi plekkie is."
"'n Heerlike sonskyn-weer bestemming, ongelukkig bitter min om te doen wanneer dit reën!"
"Port Alfred is a beautiful place. I love the nature that dominates the town and the water that surrounds the town."
"Port Alfred is 'n prag-bestemming met ongelooflike vriendelike inwoners. Baie lekker aktiwiteite beskikbaar vir almal van jonk tot oud!"
"Baie lekker ontspannend met die see en rivier vir bootvisvang. Inwoners van die dorp nie altyd so vriendelik en tegemoetkomend soos die Weskaap nie. Verder, heel aangenaam."