Verified Reviews
Port Alfred
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Port Alfred
Rated 4.4 out of 5 based on 227 reviews.
"A quiet town with a very close-knit community that has enough on offer to keep one entertained without all the noise from a large city. A great escape within a great town. "
"I would recommend anybody to go and pay a visit at the resort. Port Alfred is cosy and has 2 quite huge malls. Everything you need is there. Shoprite and Pick 'n Pay, banks."
"Enigste probleem is maar die water in die Oos-Kaap. Die munisipaliteit sal regtigwaar iets aan dit moet doen om te voorkom dat daar nie toeriste is wat ander pad kies nie."
"Die ou dorpie self is beslis besig om agteruit te gaan. Dis maar morsig en onversorg. Die informele gekuier langs die rivier naby Port Alfred Sands is ook nie lekker nie. Daar is party dae nie plek om verby te kom strand toe - met al die mense en motors wat daar staan nie."
"Very picturesque town with long sandy beaches. Unfortunately, the town centre is a bit run down."
"Dink Port Alfred is 'n awesome dorpie. Sal definitief weer gaan vakansie hou daar."
"Net jammer hulle kraanwater is nie op standaard nie. Dit is te brak 'n mens kan dit nie drink nie."
"We enjoyed ourselves outside of the building. Port Alfred is a beautiful place."
"Port Alfred is a very quiet and beautiful place and this makes it a holiday destination for a couple."
"Port Alfred is ’n lekker ontspannende en rustige dorp vir vakansie of vir ’n naweek weg te breek."