Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Leisure Bay (55)
Leisure Crest (22)
Munster (24)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (175)
B&Bs (2)
Wildsplase (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (165)

Resensies van Port Edward

4.5 / 5  
volgens 158 resensies
Lees regte resensies van Port Edward van 158 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Edward besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Port Edward.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Edward gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Edward Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Edward Gastehuise

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 030
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Port Edward

The Beach House skuil in 'n veilige kompleks in Palm Beach, 'n ouwêreldse kusdorpie naby Port Edward. Die area is tussen die warm Indiese Oseaan en KwaZulu-Natal se heuwels, en bied 'n oormaat warm sand, natuurrese...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Three Hills, Port Edward

Ku-Boboyi River Lodge is in Leisure Bay aan die Suidkus met sy lieflike Blouvlagstrande geleë. Die area bied oorgenoeg doendinge en toere vir waaghalse en avonturiers. Ku-Boboyi River Lodge skuil bo-op 'n pragtige ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Port Edward

Zesty Guesthouse bied gerieflike verblyf aan in Port Edward, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Ons kan 34 mense gerieflik akkommodeer in die selfsorg-eenhede, die en suite-dubbelkamers of in die gesinseenhede. El...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Edward

Rockview Guest House is 'n luukse gastehuis met 'n lieflike see-uitsig vanuit die slaapkamers, net 80 treë van die waterkant af. Of gaste net deurreis of die perfekte wegbreekplek soek, gasvryheid word gewaarborg. ...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 175 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Port Edward

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Southbroom, KwaZulu-Natal

Tropical Paradise bied gastehuisverblyf op die eienaar se perseel in Southbroom, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal. Dié dorpie spog met 4 km se strandfront reg op die Indiese Oseaan en die kuswoud in die geweste is deu...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Southbroom, KwaZulu-Natal

Hierdie gerieflike en moderne gastehuis het 6 en suite-dubbelkamers, elk met 'n privaat ingang, ruim privaat stoep, ekstra-lengte koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens met 100% perkallinne, lugversorging. waaiers, TV,...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ramsgate, KwaZulu-Natal

Ramsgate Guest House staan op 'n heuwel oorkant die strand in die hartjie van Ramsgate. Die gastehuis bied asemrowende uitsigte uit elke kamer en daar is 'n uitkykdek waarop jy kan staan en kyk hoe die walvisse en d...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

eMpoza Seaview Guesthouse bied B&B-verblyf in Ramsgate, 'n klein dorp aan die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal. Dié gastehuis is die ideale basis om die area se subtropiese woude, goue strande en die warm Indiese Osea...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Margate, KwaZulu-Natal

Beachcomber Bay is 'n mediterreense-styl gastehuis wat versier is in 'n Afrika-tema. Dit is op die grens van Margate en Ramsgate geleë met 'n uitsig oor die warm Indiese Oseaan. Hierdie rustige ligging is minder as...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Margate, KwaZulu-Natal

Royal Windsor is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die perseel is ideaal geleë net 5 minute se ry vanaf die strand, Hibiscus Mall en ander besienswaardighede. Dié ten volle gemeubileerde woon...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Port Edward gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Port Edward akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Port Edward akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za