Resensies van Port Owen

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Port Owen bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 212 resensies.
Adri C. - 12th September 2019
staying in Port Owen
Pragtige opset wat jou dadelik rustig maak en die voëls is 'n groot bonus.
Stefanus C. - 11th September 2019
staying in Port Owen
Ons het van die naby geleë restaurante gebruik gemaak. Dit is 'n pragtige en veilige area.
Kobus E. - 28th August 2019
staying in Port Owen
Voëlkyker se paradys. Boonop lekker sentraal om die groter omgewing te verken tydens daguitstappies.
Elton I. - 6th August 2019
staying in Port Owen
Baie rustige plek, dis wat mens verwag as jy wegbreek uit die stad.
Frik S. - 5th August 2019
staying in Port Owen
Plekke om by te gaan eet maak 18:00 toe en om vis/kreef te koop vir self gaarmaak is onverkrygbaar.
Stephanie A. - 31st July 2019
staying in Port Owen
Probably better in Summer as very cold at night and boat trip was cancelled due to lack of passengers.
Douw K. - 29th July 2019
staying in Port Owen
Dit is nie vir die ou wat gepla is oor inkopies doen en mall toe gaan nie. Dit is stil en daar is baie voëls en dit is rustig. As jy wil uiteet moet jy ver ry as jy wil goedkoper betaal, want die restaurante daar is duur. Ons het die plek baie geniet.
Ericka V. - 25th July 2019
staying in Port Owen
Pragtige omgewing, lieflike eetplek, Charlies Brewhouse in Port Owen.
Evelyn T. - 22nd July 2019
staying in Port Owen
Ons beoog om beslis weer in Port Owen te kom kuier. Verkieslik in die somer.
Thulani K. - 17th July 2019
staying in Port Owen
Beautiful.
Leigh M. - 9th July 2019
staying in Port Owen
Peaceful place, time stands still and the local people are very friendly making the destination a lovely place to explore.
Jorina R. - 1st July 2019
staying in Port Owen
Salig!
Koos H. - 28th June 2019
staying in Port Owen
Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing, o.a. die San-museum (!khwa ttu) museum, wat baie goed is. Verder ook die fossielpark, Velddrift/ Laaiplek/ Port Owen is bekend vir sy visbedryf. Daar is ook 'n museum.
Elmie K. - 22nd June 2019
staying in Port Owen
Mooi area.
William B. - 11th June 2019
staying in Port Owen
Amazing plekkie.
Gino S. - 3rd June 2019
staying in Port Owen
It’s a small quiet little village with friendly people and who welcomes you with open arms.
Maryanne V. - 1st June 2019
staying in Port Owen
Lieflike plekkie. Baie rustige omgewing weg van die stad se gewoel.
Stefan S. - 20th May 2019
staying in Port Owen
To get full enjoyment out of Port Owen you would need your own boat or have access to a boat.
Johann U. - 20th May 2019
staying in Port Owen
Dis regtig die beste plek vir my tans aan die Weskus. Lieflike restaurante en baie om te doen.
Shuann D. - 16th May 2019
staying in Port Owen
Die beste plek om te ontspan vir 'n wegbreek van die gewoel van die stadslewe.
Rhoda N. - 5th May 2019
staying in Port Owen
Die beste bestemming aan die Weskus.
Rochelle W. - 30th April 2019
staying in Port Owen
Wat 'n juweel van 'n plekkie.
Timda S. - 15th April 2019
staying in Port Owen
Quiet little town. Beautiful homes and beaches, clean and friendly people.
Joleen C. - 15th April 2019
staying in Port Owen
Port Owen is volgens my mening 'n opgegradeerde area wat 'n goeie beleggingsopsie is. Die huise in die omgewing is almal duursaam en goed versorg. Al ry die E-watch (buurtwag) voertuie daar rond sou ek tog aanbeveel dat die ingange na Port Owen Marine meer soos 'n kompleks bestuur word. Met 'n getroue wag wat kontrole hou wie daar in en uit.
Tersius L. - 1st April 2019
staying in Port Owen
Dit is een asemrowende mooi plek. Die sonsopkoms tot die sonsondergang in die aande is pragtig. Die rustige en windstil kanaal voor mens se deur is absoluut mind blowing. Dit is een rustige plek. Geen gejaag van voertuie nie. Dit is net rustig met mense wat jy kort-kort sien roei of 'n boot wat stadig voor jou deur verby vaar. Amazing.
Erika Morey M. - 1st April 2019
staying in Port Owen
Heerlike area, baie rustig as jy wil welkom van 'n besige stad.
Danie R. - 29th March 2019
staying in Port Owen
Beslis op ons lysie vir aftree eiendom.
Francois C. - 26th March 2019
staying in Port Owen
Wonderlike bestemming aan die Weskus!
Elsa H. - 25th March 2019
staying in Port Owen
Baie lekker sentraal vir niks doen, rondry, uiteet en inkopies doen.
Kosie O. - 22nd March 2019
staying in Port Owen
Rustigste plek ooit!
Warren W. - 20th March 2019
staying in Port Owen
Port Owen is een van die mooiste gedeeltes in die Weskus. Perfek vir 'n lekker Weskus vakansie!
Gail S. - 18th March 2019
staying in Port Owen
Friendly people and peaceful place.
Alison V. - 14th March 2019
staying in Port Owen
Port Owen is an awesome holiday destination. If you want to get away from the city's hustle & bustle, that is where you need to go & unwind.
Jan V. - 11th March 2019
staying in Port Owen
Dit voel soos 'n ander land die kanale en water. Baie nice!
Isabella L. - 5th March 2019
staying in Port Owen
Pragtig. Stil en sielverkwikkend.
Mornay R. - 20th February 2019
staying in Port Owen
Charlies Brewhouse is 'n aangename bestemming vir 'n paar koue verversings.
Ineke B. - 18th February 2019
staying in Port Owen
Dit was ons eerste besoek en die klein dorpie het ons baie verras. Vriendelike mense, heerlike restaurante, mooi natuur. Ons sal beslis weer gaan kuier.
Elize V. - 18th February 2019
staying in Port Owen
Altyd lekker om daar te kuier.
Vera De Mulder B. - 14th February 2019
staying in Port Owen
Zeer rustig.
Louis S. - 12th February 2019
staying in Port Owen
Oorweeg om 'n erf te koop om daar af te tree.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za