Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Potchefstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Potchefstroom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 931 resensies.

Potchefstroom

Die Opstal Gastekamers

"Geskikte plek om Aardklop aan te bied."

Potchefstroom

Opstal Gasteplaas

"Pragtige dorp met groot bome en vriendelike mense."

Potchefstroom

Hartedief Gastekamers

"Genoeg verskeidenheid vir almal."

Potchefstroom

Campus Self-catering

"Jammerte dat die studente deurnag lawaai met harde musiek en karre wat jaag. Duidelik is daar geen beheer van die studentebehuising se verhuringsagente of van die polisie of sekuriteitsdienste nie."

Potchefstroom

The Oak Roots

"Paaie het net baie slaggate (potholes)."

Potchefstroom

A Country Garden Guest House

"Oulike dorp met verskeidenheid koffie winkels en ander buitengewone winkeljies. Vriendelike mense en daar is 'n "Hennie's" by die Mooi Rivier Mall wat baie lekker kos bedien."

Potchefstroom

Road Lodge Potchefstroom

"Baie jongmens lewe om jou met die universiteit en sportfunksies, vriendelike mense."

Potchefstroom

A Touch of Grace

"Nie werklik 'n toeriste-bestemming nie"

Potchefstroom

Die Opstal Gastekamers

"Oorslaap in Potchefstroom was na wense, maar dis nie 'n vakansie omgewing nie."

Potchefstroom

Die Opstal Gastekamers

"Dorp met baie restaurante en winkels. Iets vir almal."

Potchefstroom

Goedgedacht Gastekamers

"Lekker plek om te besoek."

Potchefstroom

Die Opstal Gastekamers

"Oulike mense, maar die omliggende dele is maar vervalle en vuil en die paaie is sleg."

Potchefstroom

Silver Spoon Selfsorg

"Ek het die atmosfeer in Potch geniet."

Potchefstroom

Aloe Haven

"Probeer defnitief die Pienk Huis se vars gebakte produkte dis besonders lekker."

Potchefstroom

Dream Stop Guest Rooms

"Tons to do and great university to attend."

Potchefstroom

Cycad Garden Cottage

"Baie vriendelike mense."

Potchefstroom

Cycad Garden Cottage

"Ek het die mark by Snowflake bygewoon wat ‘n heerlike uitstappie was."

Potchefstroom

Melrose Place Guest Rooms

"Potchefstroom is 'n absolute juweel van 'n dorp. Met die pragtige mall en studentelewe op die Bult maak dit Potch so 'n unieke plek om te besoek. "

Potchefstroom

Die Opstal Gastekamers

"Baie uitgebrei. Redelik skoon. Lekker eetplekke."

Potchefstroom

A Touch of Grace

"Ek love Potchefstroom. Die mense in Potchefstroom is awesome. Vriendelik, behulpsaam en Afrikaans."

Potchefstroom

Um die Ecke

"Dalk bietjie duur. Besighede maak misbruik van die feit dat dit 'n studentedorp is en buit mense uit wat by hul kinders wil gaan kuier. "

Potchefstroom

On Golden Pond Guesthouse

"Besige studentedorp met 'n lekker vibe!"

Potchefstroom

A Touch of Grace

"Ongelukkig nie tyd gehad om dorp te verken nie."

Potchefstroom

Campus Self-catering

"Lekker! Alles naby mekaar en maklik om te kry."

Potchefstroom

Gaste Plaashuis Oudevlei

"Potchefstroom en omgewing het baie om te bied soos restaurante, ontspanningsplekke en goeie weer, ook teen billike pryse."

Potchefstroom

Bietjie Bosveld Lodge

"Het Kooperasie en Hennies baie geniet."

Potchefstroom

Um die Ecke

"Baie mooi plekkie, maar daar is baie gate in die pad."

Potchefstroom

Bietjie Bosveld Lodge

"Vir 'n studente dorp is daar skokkend min om te doen! Net fliek/shop/drink!"

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem