Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Prestbury besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Prestbury.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prestbury akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prestbury Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prestbury Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Prestbury

20% af Aanbod!
VanafR3 750
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Pietermaritzburg, Lester Park

Forest Retreat is 'n selfsorg-huis in Pietermaritzburg naby Hilton. Die dorp is bekend vir sy sport regdeur die jaar en sy geskiedenis. Die eiendom bied gehalte afwerkings en ontwerper-houtmure met 'n massiewe 80 m...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR825
R743
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Lester Park

The Hidden Inn is in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal geleë. The Hidden Inn is 'n oasis weg vanaf die stadslewe, met omliggende woude en 'n uitsig oor die swembad vanaf die eenhede. Verblyf word in 4 B&B-eenhede ...

Vanaf
R915
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Blackridge

Geniet die hartlike gasvryheid in Pietermaritzburg wanneer Patrick jou by die 'Brevisbrook' verwelkom. Gaste voel heel ontspanne in hierdie rustige verblyf met 'n landelike styl wat in 'n welige omgewing staan en me...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pietermaritzburg, Clarendon

Wooden Manor Guest House is in Pietermaritzburg op 'n pypsteelerf net onder die ongelooflike Worlds View. Ons bied rustige, stylvolle verblyf aan vakansiegangers of sakereisigers. Die verblyf beskik oor 3 kamers wa...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pietermaritzburg, Clarendon

The Jays Guest House is in Pietermaritzburg, Claredon, 'n area wat bekend is vir sy Nasionale Botaniese Tuine, die Voortrekkermuseum en die tuiste van die Dusi-kanowedvaart is. The Jays Guest House beskik oor 3 st...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pietermaritzburg, Clarendon

The Valley Guest House and Conference Centre is in Pietermaritzburg, minder as 2 km vanaf Athlone Circle Mall en 4 km vanaf Victoria Winkelsentrum. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word geb...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Clarendon

Kitchener Cottage is in Clarendon, Pietermaritzburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, sakereisigers of vriendegroepe. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié tuinkothuis is ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Clarendon

Benodig jy verblyf tydens 'n besoek aan Pietermaritzburg? Dan het ons net die plek vir jou! Duvet & Crumpets bied luukse akkommodasie vir sakelui, gesinne, sportspanne, toeriste en meer teen bekostigbare pryse. Ons...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Wembley, Athlone

Taunton House is 'n 3 ster-gegradeerde instansie, in die gesogte voorstad Wembley in Pietermaritzburg geleë. Ons bied 5 en suite-slaapkamers, elkeen met 'n TV, lugversorging en verhitting en daar is genoeg parkee...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Clarendon

Africa's Eden is 'n landgoed van minder as 'n hektaar in die parkgordel wat al langs Worlds View verbyloop, tussen 2 waterstroompies, en net sowat 2,5 km vanaf die stadskern. Dié B&B bied 6 eenhede, elkeen met 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pietermaritzburg blad indien jy na meer Pietermaritzburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za