Indien jy Pretoria Noord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pretoria Noord.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria Noord Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria North accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pretoria Noord akkommodasie
Bladsy 9 - 2 lekke plekke om te bly
Johnson Country Chateau bied oornagverblyf aan die voet van die Magaliesberge in die Montana-area. Dit is ideaal vi...
Buffels Place is 'n stylvolle, moderne selfsorgfasiliteit vir kort verblyf in die Rietondale-omgewing. Dit is naby ...
Home Away from Home is in Christiaanville, Montana en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is ...
Batter Boys Boutique Hotel is 'n 4-ster B&B wat in Pretoria geleë is. Ons bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir...
Homes of Ace Diamond is 'n kontemporêre selfsorg-vakansiehuis in Pretoria. Dit is naby winkelsentrums en restaurant...
Villa San Giovanni is ideaal geleë in die hoofgebou van Pretoria se Wonderboom Lughawe en bied verblyf aan plaaslik...
Sticks & Stones Guest Cottage bied oornagverblyf en is op die eienaar se perseel in Doornpoort, Pretoria geleë. Hie...
Premier Hotel Pretoria is in die hartjie van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika se hoofstad. Dit is perfek vir 'n vak...
Meadowbrook Guesthouse is 'n stylvolle, moderne, selfsorgeenheid wat korttermynverblyf in die Moot-area bied. Dit i...
ANEW Hotel Capital is sentraal in Pretoria wat dit ideaal maak vir gaste om dié deel van Suid-Afrika te verken. Die...