Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1261 resensies.
"Near to several tourist excursions and other provinces to do a day visit such as North West and Limpopo. We visited both on day trips and had great fun."
"As jy moeg is vir die rustige plaaslewe, kom geniet die stad in spitsverkeer. Jy gaan jou huisie vinnig weer waardeer."
"Weens die swak bestuur deur die Tshwane Metro is Pretoria besig om oor die algemeen te verval. Slaggate in die paaie is veral 'n probleem."
"Die Centurion Society of Model Engineers is 'n moet-sien vir jonk en oud!"
"Tv het geen opvangs gehad nie, maar dit het ons nie gepla nie, aangesien ons deurentyd besig was, maar kan sien dat dit ander gaste dalk sou pla."
"Pragtige Jakarandastad. Mooi groen vir ons arme, droë Suidwesboere. Heerlike winkels en genoeg!"
"Pretoria is die beste plek om te wees. Ligging is fantasties. Sal Pretoria enige tyd aanbeveel vir verblyf en eetplekke."
"Het jare daar gewoon, en sien nie PTA as 'n toeristebestemming nie. Ongelukkig is die meeste goeie dokters en hospitale wel in Pretoria, en glo ek dat menigte mense om daardie rede verblyf benodig."
"Were told not to walk to and from casino at night as you can be robbed of your phone. So a bit unsafe outside the building."