Verified Reviews
Pretoria
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria
Rated 4.3 out of 5 based on 1220 reviews.
"Pretoria is pragtig maar dis maar hoofsaaklik vir mediese dienste wat ons hier van platteland af benodig!"
"Pretoria is very safe, clean and relatively quiet in most areas. I really enjoy visiting there."
"Die gastehuis was perfek geleë vir die area wat ons besoek het en in Pretoria is daar soveel besienswaardighede om te besoek."
"Ons was daar vir die Afrikaans is Groot-vertoning. Dit was lekker vir 'n naweek, maar dan wil ek terug platteland toe."
"Het nog altyd gehou daarvan om 'n stadbesoek aan Pretoria te doen."
"Ek het in Pretoria gewoon vir 20 jaar en was nou baie lank nie in die stad nie. Ek weet nie meer hoe veilig alles is nie. Het baie aangename oornagplek gekry op baie kort kennisgewing."