Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (57)
B&Bs (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (36)

Resensies van Prince Albert Road

4.5 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Prince Albert Road van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Prince Albert Road besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Prince Albert Road.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prince Albert Road akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert Road Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prince Albert Road Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert, Prince Albert Road

Travellers Rest bied gerieflike B&B-verblyf in die dorpie, Prins Albert. Verblyf beskik oor 3 dubbelkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 1 kamer met 2 driekwartbeddens wat in 'n gevestigde tuin geleë is. Al 4...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Vine Cottage is in die bekoorlike dorpie Prins Albert geleë en bied sakpasverblyf van topgehalte wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers. Die huis is na aan verskeie winkels en restaurante. Die huis is ...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Prince Albert Road

Karoo Khaya is op 'n kleinhoewe binne stapafstand van die middedorp in die wonderlike dorpie Prince Albert geleë. Pete en Megan nooi jou graag uit na hulle gastehuis waar jy so tuis soos by jou eie huis sal voel. K...

Vanaf
R2 910
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Bid Huisie is 'n gemaklike en oulike selfsorghuis in die pragtige Prins Albert. Dié huis is ideaal vir 'n gesin of groep. Die huis kan 4 mense gemaklik in 2 slaapkamers akkommodeer. Die oopplan-leefarea is gemeubi...

Vanaf
R2 970
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Uitkyk House is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n rustige plaas in die Waterkop-area aan die buitewyke van Prins Albert. Dié dorpie skuil onder die Swartberg in die Karoo en bied 'n verskeidenheid doendinge, van wyn...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

The Cottage is 'n pragtige en gerieflike erfeniskothuis in die historiese dorpie Prins Albert. The Cottage is 'n oorspronklike plaashuis wat in 1852 gebou is en naby 'n hele rits winkels en restaurante geleë is. Th...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

At 85 on Church is 'n ruim, bekoorlike huis in 'n groot tuin. Dis lekker naby restaurante, winkels, kunsgalerye en ander besienswaardighede in Prins Albert geleë. At 85 on Church bied verblyf in 'n huis en 'n tui...

35% af Aanbod!
Vanaf
R840
per nag, vir 1
Hotel in Prins Albert, Prince Albert Road

Mont d’Or Swartberg Hotel is 'n bekoorlike 3-ster Victoriaanse hotel in die hartjie van die sonderlinge Karoo-dorpie Prins Albert. Dié hotel dateer uit 1864 en is tans 1 van 19 nasionale monumente in die dorp. Di...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Prins Albert, Prince Albert Road

Karoo Huisie is geleë in Prins Albert, 'n dorpie teen die voet van die Swartberge in die Wes-Kaap se Karoo. Die huis het 'n gerieflike ligging in 'n stil straat wat stapafstand van verskeie winkels en restaurante a...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prince Albert Road

'n Outentieke Karoo-ervaring ... Die eksklusiewe Assendelft Lodge & Bush Camp bied luukse lodge- of safari-styl akkommodasie in die Groot Karoo naby Beaufort-Wes, Leeu-Gamka, Laingsburg en Prins Albert. Kom ervaar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]