Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (65)
B&Bs (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (44)

Resensies van Prins Albert

4.7 / 5  
volgens 782 resensies
Lees regte resensies van Prins Albert van 782 geverifieerde gaste.
Indien jy Prins Albert besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Prins Albert.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prins Albert akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prins Albert Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Prins Albert

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Weg van die geroesemoes, in die Klein Karoo is daar 'n plek waar drome sweef oor die veld op die maat van die sterre se simfonie. Moroc-Karoo is geleë in die asemrowende Matjiesrivier-vallei tussen die voorheuwel...

Vanaf
R2 330
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Swartberg Country Manor skuil op die Voorbedacht Plaas in die Kangovallei aan die voorheuwels van die wêreldbekende Swartberge. Die asemrowende uitsig op die berge vanaf die oorspronklike plaashuis se stoep het die...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Matjiesrivier, Groot-Karoo

Swartberg Pass Cottages bied 'n 360°-uitsig op die Swartberge. Dit is 30 minute buite Oudtshoorn op die R308 en slegs 10 minute vanaf die Kangogrotte, sentraal geleë tussen Oudtshoorn, Prins Albert, Calitzdorp en ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Groot-Karoo

Rietfontein Selfsorg is op 'n skaapplaas 17 km buite Prins Albert geleë en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelb...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

De Uiehuis bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n drieslaapkamerhuis. Dié huis is op 'n plaas in die prentjiemooi Kangovallei, reg onder die Swartberg-bergreeks. Dié huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke s...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 200
R1 870
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Groot-Karoo

Bergwater Farm House is 'n selfsorghuis op 'n privaat plaas, 17 minute se ry vanaf die pragtige dorpie Prins Albert. Die plaashuis het slaapplek vir 7 gaste en is ideaal vir 'n groep wat bietjie van die stad wil weg...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Matjiesrivier, Kaap Karoo

Blue Lily Retreat is op 'n plaas in die Klein Karoo aan die voet van die Swartberg Wêrelderfenisgebied in die Matjiesriviervallei, sowat 47 km van Oudtshoorn af. Blue Lily Retreat is 'n plaashuis wat in 1886 gebou...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Klein-Karoo, Karoo

Cango Caves Estate bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n plaashuis met 4 slaapkamers wat in 'n rustige omgewing sowat 1,1 km vanaf die bekende Kagogrotte in Oudtshoorn geleë is. Gaste kan die uitsigte op die Swartb...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Karoo

Wilgewandel Holiday Farm is 'n gesinsvriendelike instansie en bied selfsorg- en B&B-verblyf. Die vakansieplaas is 1,6 km vanaf die Kangogrotte en 28 km vanaf Oudtshoorn. Verblyf is beskikbaar in 8 gastekamers, ide...

35% af Aanbod!
VanafR4 960
R3 224
per nag, vir 2 mense
B&B in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Wildehondekloof bied gerieflike B&B-verblyf op 'n 4000 hektaar-privaat wildreservaat in die hartjie van die Klein Karoo Swartberge. Dié wildreservaat is ongeveer 46,5 km van Oudshoorn af. Dié luukse lodge bied v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Prins Albert akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za