Indien jy Prins Albert besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Prins Albert.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prins Albert Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Prins Albert akkommodasie
Bladsy 9 - 69 lekke plekke om te bly
Cango Caves Estate bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n plaashuis met 4 slaapkamers wat in 'n rustige omgewing sow...
Wilgewandel Holiday Farm is 'n gesinsvriendelike instansie en bied selfsorg- en B&B-verblyf. Die vakansieplaas is 1...
Wildehondekloof bied gerieflike verblyf op 'n privaat wildreservaat van 4000 hektaar in die hartjie van die Klein-K...
Watervalsrivier is 'n plaas net buite Prins Albert in die Karoo wat rustige verblyf met Karoo-sonsondergange en pra...
De Cango Farm bied gaste-eenhede in die Klein-Karoo wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is, ongeveer 30 k...
De Kombuys is 'n omgewingsvriendelike plaas net 5 km van die wêreldbekende Kangogrotte af. Die verblyf bied rus en ...
Ou Tol Cango Retreat is 'n lodge wat B&B- of selfsorgverblyf bied. Dis aan die oewer van die Grobbelaarsrivier 6 km...
Grootwaterval is in die middel van die Karoo aan die voorheuwels van die Swartbergpas geleë, sowat 45 km van Prince...
Die Letterhuis is 'n pragtige Victoriaanse huis op 'n plaas in Prince Albert se buitewyke. Dié bekoorlike dorpie bi...
De Oude Meul Country Lodge and Restaurant is in Oudtshoorn, die streek wat welbekend is vir die volstruisplase, kun...