Resensies van Prince Albert

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Prince Albert bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.69 uit 5 gekry volgens 979 resensies.
Jakes J. - 15th November 2021
staying in Prins Albert
Jy het meer as een dag nodig om daar te kuier.
Coenie V. - 13th November 2021
staying in Prins Albert
Baie interessante plek en verbasend skoon met vriendelike mense.
Charmaine A. - 12th November 2021
staying in Prins Albert
Baie vriendelike mense.
Dewet B. - 11th November 2021
staying in Prins Albert
Pragtige dorpie, baie om te doen. Goeie restaurante, ry oor Swartbergpas is baie besonders.
Nigel C. - 10th November 2021
staying in Prins Albert
Beautiful historic town.
Retha V. - 6th November 2021
staying in Prins Albert
Pragtige skoon dorp met verskeidenheid winkeltjies, pragtige historiese geboue en ander besienswaardighede. Ons het te alle tye veilig gevoel in die dorp.
Zelda G. - 3rd November 2021
staying in Prins Albert
Die vooruitgang van ons geboortedorp is fantasties. Baie trots om daar te gebly het.
Heather E. - 2nd November 2021
staying in Prins Albert
An iconic Klein Karoo village that is a must for all travellers.
Judy B. - 30th October 2021
staying in Prins Albert
We return to Prince Albert time and again, as we find it such an appealing destination.
Amora E. - 30th October 2021
staying in Prins Albert
Pragtig en baie lekker om te kom afskakel.
Carla D. - 28th October 2021
staying in Prins Albert
Een van die mooiste dorpies in die land!
Vera K. - 19th October 2021
staying in Prins Albert
Fantastiese dorpie! Ongelooflike kos en kuns en mense.
Jan N. - 18th October 2021
staying in Prins Albert
Pragtige dorp onder die Swartberge!
Marilise D. - 16th October 2021
staying in Prins Albert
Die dorpie is pragtig en die mense is gasvry en vriendelik. Sal graag weer tyd daar deurbring!
Annette D. - 15th October 2021
staying in Prins Albert
Ons slegte verblyf het ons opvinding oor Prins Albert redelik bederf! Dit lyk egter na ‘n baie mooi plek.
Lelecia K. - 14th October 2021
staying in Prins Albert
Heerlik.
Christo K. - 14th October 2021
staying in Prins Albert
Sien sterre.
Margie V. - 13th October 2021
staying in Prins Albert
Beautiful, clean, friendly and historic town. Well worth at least a 2 day stay.
Bruce D. - 12th October 2021
staying in Prins Albert
Lovely, clean little town, very picturesque, well worth a visit.
Erika K. - 8th October 2021
staying in Prins Albert
Pragtige berge.
Sandra W. - 7th October 2021
staying in Prins Albert
Hoop dat Prince Albert sy uniekheid en karakter kan behou, ten spyte van meer toeriste. Pragtige dorpie. Nog net nie ’n goeie koffiewinkel gevind nie - sommige koffies is maar flou. Maar by Ta Mala - daar was selfs filterkoffie in huise! Dubbele sterretjie!
Chris V. - 6th October 2021
staying in Prins Albert
Wonderlike dorpie met fantastiese restaurante en aktiwiteite om elkeen se smaak te pas. Kom ervaar Karoo-gasvryheid op sy beste!
Anieka M. - 1st October 2021
staying in Prins Albert
Dit is 'n pragtige plekkie met baie om te geniet en te besoek.
Cherryll R. - 27th September 2021
staying in Prins Albert
Pragtige dorpie en seker die skoonste wat ons so ver in die land gesien het.
Pedro S. - 27th September 2021
staying in Prins Albert
Benodig nog 'n kruideniersware-handelaar om pryse te stimuleer, Spar is uiters duur.
Barbara D. - 26th September 2021
staying in Prins Albert
One of the best towns I have seen, so clean, so quaint and lovely to walk through.
John L. - 23rd September 2021
staying in Prins Albert
Prince Albert is an unexpected oasis of charm and culture that evokes the best features of a bygone era.
Luzaan H. - 21st September 2021
staying in Prins Albert
Mooi en rustige dorp.
Petra N. - 20th September 2021
staying in Prins Albert
Moeilik om regverdige kommentaar te lewer. Ons was veels te kort daar. Moes ten minste nog 'n nag of twee oorgebly het. Die tyd was nie reg vir 'n besigtigingstoer nie en die teater was ook nie oop nie. Die persoon wat spookstories vertel was met vakansie. Sal graag weer wil gaan en hoop om meer te kan doen.
Kobus W. - 18th September 2021
staying in Prins Albert
Fantastiese, skoon dorp. Kan nie wag om terug te gaan nie!
Barbara V. - 17th September 2021
staying in Prins Albert
Mooi, rustige dorp.
Dries H. - 16th September 2021
staying in Prins Albert
Altyd die moeite werd om te besoek.
Cedric L. - 15th September 2021
staying in Prins Albert
Ek sal graag eendag daar wil aftree. Die plaaslike mense is vriendelik, die omgewing pragtig. Definitief 'n plek waar mens jou battery kan herlaai.
Retha C. - 14th September 2021
staying in Prins Albert
Rustige dorpie met vriendelik mense.
Helané S. - 13th September 2021
staying in Prins Albert
Dis 'n prentjiemooi dorpie - dalk nie vir almal nie. Daar is beperkte besighede, maar as jy na stilte en Karoo-rustigheid soek, is hierdie die plek vir jou. Dit maak mens weer mens!
Johan D. - 13th September 2021
staying in Prins Albert
Goeie restaurante en ander besienswaardighede.
Wim V. - 13th September 2021
staying in Prins Albert
Pragtige dorpie! Dink daaraan om daar af te tree.
Malinda Swanepoel S. - 13th September 2021
staying in Prins Albert
Pragtige juweel in die middel van die Karoo.
Benji S. - 12th September 2021
staying in Prins Albert
Baie geniet. Sal beslis weer besoek.
Glenda V. - 4th September 2021
staying in Prins Albert
Always love Prins Albert. Very special place in our hearts.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]