Resensies van Prince Albert

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Prince Albert bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.69 uit 5 gekry volgens 864 resensies.
Martina S. - 8th December 2020
staying in Prins Albert
Prince Albert is 'n pragtige dorpie en daar is so baie om te sien en te doen!
Hendriette L. - 8th December 2020
staying in Prins Albert
Pragtige dorpie en die Fransie Pienaar museum is beslis ’n moet.
Patricia F. - 5th December 2020
staying in Prins Albert
Lovely but rather out of the way, which is not a bad thing! Friendly people and beautiful houses and gardens.
Sue G. - 30th November 2020
staying in Prins Albert
A lovely little town in the Karoo. A definite must is the Swartberg Pass - beyond beautiful.
Dalene E. - 30th November 2020
staying in Prins Albert
Oulike dorpie, mooi geboue en lekker winkeltjies.
Francois J. - 25th November 2020
staying in Prins Albert
Jy kan nie alles ervaar in 4 dae nie. Ons sal moet terugkeer om nog te ervaar.
Greg D. - 18th November 2020
staying in Prins Albert
Quaint, clean and we would love to visit again some time.
Rienie D. - 15th November 2020
staying in Prins Albert
'n Puik plek en sal graag wil teruggaan en langer bly.
Hilary D. - 12th November 2020
staying in Prins Albert
Stunning village with lovely little shops to explore and dinner at the Lazy Lizard was wonderful.
Derick S. - 9th November 2020
staying in Prins Albert
Mooi Karoo-dorpie. Nogal baie te sien as mens tussen die huise en in omgewing beweeg. Baie rustige oornagdorp!
Andre B. - 4th November 2020
staying in Prins Albert
'n Baie oulike skoon dorp ten spyte van die droogte. Min of geen misdaad en baie vriendelike inwoners. Die Spar-winkel is goed toegerus en goeie restaurante. Museum van hoogstaande gehalte en mooi geboue en kunsgalery.
Catherine M. - 3rd November 2020
staying in Prins Albert
Beautiful scenic drive from Prins Albert through Meiringspoort.
Bill N. - 2nd November 2020
staying in Prins Albert
Pragtig en skoon!
Wessel D. - 2nd November 2020
staying in Prins Albert
Pragtige Karoo-dorp met heelwat doendinge.
Elsabé V. - 1st November 2020
staying in Prins Albert
Lieflike historiese dorpie.
Lm S. - 1st November 2020
staying in Prins Albert
Mal oor Prins Albert. Kan oor en oor weer teruggaan. Een dag is te min, volgende keer bly ons langer.
Sorina V. - 28th October 2020
staying in Prins Albert
Prins Albert het die wonderlikste restourante met die ongelooflikste lekker kos!
Cornelia B. - 28th October 2020
staying in Prins Albert
Sien jou weer!
Rina D. - 26th October 2020
staying in Prins Albert
Prins Albert is 'n verskriklike lekker, rustige dorpie om net van die gejaag af weg te kom, net jammer dis so ver van die Kaap af.
Matty T. - 25th October 2020
staying in Prins Albert
Mooiste Karoo-dorpie. So netjies en die vriendelikste, warmste mense!
Tracy O. - 23rd October 2020
staying in Prins Albert
Baie vriendelike dorpie met lieflike winkels en eetplekke.
Adelia H. - 19th October 2020
staying in Prins Albert
This town is a hidden diamond in the Karoo!
Francis N. - 18th October 2020
staying in Prins Albert
Die Swartbergpas is 'n moet.
Hennie N. - 13th October 2020
staying in Prins Albert
In hierdie moeilike tye moet pryse maar gemik word op Suid Afrikaners en nie die oorsese besoekers se bekostigbaarheid.
Drikkie V. - 12th October 2020
staying in Prins Albert
Interessante dorpie. Ryk aan geskiedenis.
Estelle D. - 11th October 2020
staying in Prins Albert
Prins Albert het my verras met klein weggesteekte juweeltjies en die karoo landskap rondom die dorp is verrassend anders as dit wat jy sien rondom die N1 pad daar naby.
Carin V. - 9th October 2020
staying in Prins Albert
Pragtige netjiese Karoodorp met soveel om te sien en te doen.
Doretta S. - 8th October 2020
staying in Prins Albert
Werklik 'n plattelandse dorp om te moet besoek.
Fred R. - 6th October 2020
staying in Prins Albert
Well preserved heritage village.
Hannelie L. - 5th October 2020
staying in Prins Albert
Ons is baie mal oor die dorp en sal beslis weer besoek.
Johan L. - 4th October 2020
staying in Prins Albert
Skoon toeriste dorpie.
Jean M. - 2nd October 2020
staying in Prins Albert
Pragtige en veilige dorp!
Louwtjie M. - 28th September 2020
staying in Prins Albert
Oase in dorre Karoo.
Susan G. - 28th September 2020
staying in Prins Albert
Lovely picturesque town with the amazing Swartberg pass nearby.
Anneke S. - 27th September 2020
staying in Prins Albert
Lieflike dorp met lekker eetplekke.
William M. - 26th September 2020
staying in Prins Albert
Nice place, one of the few Karoo villages that has maintained its charm.
Lourens M. - 25th September 2020
staying in Prins Albert
'n Moet-sien vir almal.
Erika D. - 21st September 2020
staying in Prins Albert
Pragtige, rustige dorpie met vriendelike mense.
Cedric L. - 20th September 2020
staying in Prins Albert
Pragplek, voorwaar 'n juweel in die Karoo!
Dick S. - 23rd March 2020
staying in Prins Albert
Pragtige dorpie met baie vriendelike mense.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za