Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Malvern

4 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Malvern van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Malvern besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Malvern.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malvern akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Malvern Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Malvern Akkommodasie - Durban

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malvern

Lily's Cottage Durban West is in Queensburgh geleë, ’n rustige voorstad van Durban, en is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf naby geriewe. Verblyf beskik oor 2 eenhede, naamlik Lily’s Cott...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Malvern

Bed and Breakfast @ Eves is gerieflik geleë in Queensburgh op die M7-hoofweg met maklike toegang tot die N2 en die N3 - 3 van Durban se groot paaie. Verblyf word in 5 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 19 ...

20% af Weeksdae!
VanafR950
R760
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Queensburgh, Malvern

21 on Dawson is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in die stil voorstad Queensburgh. Ons is naby 2 winkelsentrums geleë. Die ruim woonstel het 'n privaat ingang en 2 slaapkamers wat 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R897
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queensburgh, Malvern

Queensburgh Self-Catering is in die voorstedelike area van Queensburgh in Durban geleë en is 12 minute se ry vanaf Durban se sentrale strande en Ushaka Marine World en slegs 10 minute se ry vanaf Pinetown, Westmead...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queensburgh, Malvern

Comfort Zone Queensburgh is 'n drieslaapkamerhuis wat ten volle toegerus is en slaapplek vir 6 tot 8 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het 2 enkelbeddens. Dit sluit in 'n sitkamer...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Malvern

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queensburgh, Durban West

Valley View is 'n veilige en rustige selfsorgwoonstel vir plaaslike en internasionale reisigers op pad Durban. Valley View bied panoramiese uitsigte oor die immergroen woude van die Umbilo-riviervallei. Gaste het oo...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Escombe, Durban West

Die instansie is in die rustige woonbuurt van Queensburgh na aan winkels en restaurante geleë. Queensburgh is in KwaZulu-Natal geleë. Die deel van Suid-Afrika het byna vir die hele jaar matige klimaat. Die buite-...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Queensburgh, Durban West

Die Roosfontein B&B het 4 sterre en word sterk aanbeveel deur die AA. Dié B&B is in die Queensburgh/Malvern-omgewing geleë en word deur die eienaars bestuur. Roosfontein bied ruim verblyf met lugversorging in 'n m...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queensburgh, Durban

Queensburgh Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis in Northdene in Queensburgh. Die gastehuis is 13 minute van Pinetown af en 25 minute vanaf Durban se middestad. Die huis beskik oor 4...

Vanaf
R1 327
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dawncliffe, Woodside

Hoofbeskrywing Ihawu Guest House is ideaal geleë in Westville, met sy talle plaaslike attraksies en vermaakplekke. Ons beroemde Durbanse weer is ideaal vir dae van pret in die son en eindelose aktiwiteite. Daar is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Malvern akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za