Indien jy Queenstown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Queenstown.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Queenstown Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Queenstown accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Queenstown akkommodasie
Bladsy 11 - 20 lekke plekke om te bly
The Kingsman Boutique Hotel is op die hoofpad in Burgersdorp geleë. Ons het 3 en suite-kamers: die Ambassadeur, di...
Corner Cottage Self-catering bied knus selfsorg verblyf in Burgersdorp. Die kothuis het 'n slaapkamer, badkamer, k...
Verblyf bestaan uit 2 eenhede, naamlik Studio Twenty8 wat slaapplek aan 2 gaste bied, en die Family Room @ Studio T...
The Hut Gastehuis bied gerieflike blyplek vir gaste in 'n bekoorlike huis in Burgersdorp in die Oos-Kaap. Die gas...
RHOOM bied lieflike oornagverblyf in 'n historiese huis wat 110 jaar oud is in Eureka, Burgersdorp. Dit is ideaal v...
Seisoen Guest House is in Burgersdorp in die voorheuwels van die Stormberge geleë. Dié gastehuis bied 'n keuse tu...
Dusk to Dawn Garden Court is 'n gastehuis op 'n landgoed in Burgersdorp. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers of...
Harmonie @ 4 is 'n pragtige, ruim eenheid in Burgersdorp in die Oos-Kaap. Die eenheid het 2 slaapkamers en bied sla...
DeKat Selfsorg is in Harmonie, aan die buitewyke van Burgersdorp en bied gehalteverblyf in 'n rustige omgewing. D...
The Mountain Shadows Hotel is geleë in die skilderagtige Suidelike Drakensberge, in die hartjie van die Oos-Kaap en...