Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Radiokop

4.3 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Radiokop van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Radiokop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Radiokop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Radiokop akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Radiokop Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Radiokop Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Radiokop

Jozi Apartments bied bekostigbare, ruim woonstelle aan gesinne, sakelui en vakansiegangers. Ons is gegradeer met drie sterre en bied verskeie opsies aan gaste na gelang van hul reisbehoeftes. Met verskeie eenhede ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Radiokop

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Weltevreden Park, Wes-Rand

Wisteria Lodge is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel in Roodepoort geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na gemaklike oornagverblyf naby verskeie geriewe. Die kothu...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Weltevreden Park, Wes-Rand

Die Bird Haven Lodge is by Cockspurlaan 91, in die gevestigte en boomryke voorstad, Weltevredenpark, geleë. Die lodge is in 2005 gestig met die doel om luukse, hoëgehalte-verblyf aan oordeelkundige sakemanne en re...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Randpark Ridge, Wes-Rand

Live My Africa Luxury Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat in Randparkrif in Randburg geleë is. Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 gaste en het die ideale ligging naby verskeie geriewe. D...

Vanaf
R798
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Roodepoort, Wes-Rand

113 Savannah Lodge is ’n selfsorg-ateljeewoonstel in ’n sekuriteitskompleks geleë in Honeydew Manor, Roodepoort. Die woonstel is ideaal naby die snelweë en winkelsentrums in die area geleë. 113 Savannah Lod...

Vanaf
R798
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Roodepoort, Wes-Rand

128 Savannah Lodge is ’n selfsorg-ateljeewoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Roodepoort. Dié woonstel is ideaal naby die snelweë en winkelsentrums in die area geleë. 128 Savannah Lodge is volledig gemeubi...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Johannesburg, Wes-Rand

Savannah Lodge Honeydew bied bekoorlike selfsorgwoonstelle en is geleë in die stil voorstad Honeydew Manor in Johannesburg. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Verblyf ... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
B&B in Wilgeheuwel, Wes-Rand

Milly's Touch B&B Studios is 2 bekoorlike woonstelle op die eienaar se perseel in Roodepoort. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe. French Whispe...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Sonnedal, Wes-Rand

Golden Candle B&B is in die stil en veilige voorstad Honeydew in Roodepoort geleë. Dit is op die grens van Randburg, wes van Johannesburg en dis net 2 minute vanaf Laser Park en 15 minute van Lanseria Lughawe af. ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Randpark Ridge, Wes-Rand

Whara Whara Guesthouse is 'n luukse gastehuis in 'n warm, huislike atmosfeer. Ons bied verblyf in 4 goed toegeruste slaapkamers, 3 dubbelkamers met 'n en suite-badkamer en 1 dubbelkamer met 'n aparte badkamer. Ons ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Radiokop akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...