Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Randfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Randfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Randfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Randfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Randfontein Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Randfontein

Twee Wilgers B&B bied gerieflike gemeubileerde verblyf aan gaste wat na en van Randfontein reis en is ideaal vir sakereisigers. Gaste kan kies tussen 6 eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die eenhede het ko...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Randfontein

Stilista Guest House is geleë in Randfontein, in die voorstad Helikonpark. Dié gastehuis bied luukse B&B-verblyf vir vakansiegangers en sakelui. Dit is ook ideaal vir paartjies wat hierdie stil omgewing wil besoek...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Randfontein

Aalwyn Akkommodasie is in Hillside, 'n buurt in Randfontein 12 km buite die dorp. Aalwyn bied selfsorgverblyf weg van die gemaal van die dorp. Daar is 8 individueel versierde kamers of woonstelletjies om van te ki...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Randfontein

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Aloe Tree Guest House is 9 km buite Krugersdorp op die Rustenburgpad na Sun City geleë. De gastehuis bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers en gaste wat net oornag. Verblyf word in 4 slaapkamers aange...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Gauteng

WCCC Convention Centre is in Randfontein geleë en bied verblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Gaste het 'n keuse tussen die hotelkamers en die chalets, en elkeen het slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer en chalet ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Randfontein

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Rocky Aloe Lodge is in Krugersdorp op die Krugersdorp Wildreservaat se grens. Die verblyf is ideaal vir romantiese of gesinswegbreke. Die verblyf beskik oor 5 wittebroodsuites en 'n piekniekontbyt word op die suite ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Hyswan Woonstelle is 'n ateljeewoonstel in Krugersdorp. Dit is die ideale blyplek vir paartjies of sakereisigers. Hierdie moderne ateljeewoonstel het 'n kombuis, slaaparea en 'n suite-badkamer. Die kombuis het 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Heaven at Fountain Street Guest House bied gerieflike en gehalteverblyf in die hartjie van Krugersdorp. Dié gastehuis bied slaapkamers waarin rook verbode is, gratis WiFi en 'n gemeenskaplike sitarea. Elke kamer h...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Someplace Else is 'n bekoorlike gastehuis in Krugersdorp en binne maklike bereik van hospitale, winkelsentrums en verskeie ander geriewe. Dit bied oornagverblyf waar gaste kan ontspan of die area met verskeie doendi...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

Krugersdorp het 'n groot verskeidenheid besienswaardighede. Dit is hoekom jou verblyf by Gute Nach Guest House onvergeetlik beloof te wees. Ons streef daarna om ons gaste te bederf met behulpsame, simpatieke, vriend...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Krugersdorp Noord, Krugersdorp

Premier Gueshouse bied 3-ster-verblyf en is in Krugersdorp Noord geleë. Dié verblyf is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Die gastehuis is naby 'n verskeidenheid winkels, restaurante en toegangspaaie. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R640
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Krugersdorp Noord, Krugersdorp

Monument Selfsorg Gastehuis is 'n lieflike selfsorg-eenheid vir 3 gaste in Krugersdorp. Dié eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n oopplan-badkamer met 'n stort, leefarea en 'n oopplan-k...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Krugersdorp Noord, Krugersdorp

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 3 gaste. Dié privaat eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank in die leefarea. Die eenheid het ook 'n ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Krugersdorp Noord, Krugersdorp

Lekkerrus Gastehuis bied gemaklike verblyf vir tot 3 mense in Krugersdorp. Die eenheid het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV, yskas, mi...

10% af Weeksdae!
VanafR600
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Monument, Krugersdorp

Amberlight Guest Accommodation bied selfsorgverblyf aan altesaam 14 gaste. Dis in die stil woonbuurt, Monument, geleë en lekker naby Krugersdorp, hoërskole en stapafstand van die Key West-winkelsentrum. Verblyf w...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Simply Grace is in Krugersdorp in Gauteng geleë. Die eenheid is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, groot hoofweë en Lanseria Lughawe. Die selfsorg-tuinkothuis met privaat ingang en parkering, beskik oor '...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Krugersdorp Noord, Pretorius Park

The Rabbit Hole Hotel bied bekroonde verblyf in Krugersdorp vir gaste wat na Chamdor, die Wieg van die Mensdom en die Wesrandarea reis. Die hotel bied 12 pragtige kamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, sommi...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Krugersdorp Noord, Pretorius Park

The Fox Hole Guesthouse bied gerieflike verblyf in Krugersdorp aan in ’n woonstel wat op die perseel is waar die eienaars bly. Die losstaande woonstel is eksklusief en het ’n privaat buite-area. Dié oopplan-w...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Camino Manor Guest House is 'n beeldskone B&B in die noordelike voorstede van Krugersdorp. Dié huis is een van die heel eerste huise wat gebou is toe Krugersdorp tot stand gekom het. Die huis het beeldskone, opge...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Monument, Krugersdorp

The Loft Guest House bied B&B-verblyf net 15 minute se ry van Lanseria-lughawe af en 45 minute van Johannesburg en Pretoria af, wat dit ideaal maak vir sakereisigers. Die gastehuis is ook geskik vir die vakansiegang...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Randfontein akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za