Verified Reviews

Riebeek-Kasteel

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Riebeek-Kasteel

Rated 4.6 out of 5 based on 243 reviews.

Riebeek-Kasteel

Olive and Vine Stay Apartment

"Lieflike dorp, baie vriendelike mense met uitstekende restaurante."

Riebeek-Kasteel

Obiekwa Country House

"Baie lekker kuierdorpie met baie eetplekke en 'n mooi ligging."

Riebeek-Kasteel

Studios @ 7

"Lieflike dorp, net lekker warm."

Riebeek-Kasteel

La Montagne Lodge

"Pragtige klein dorpie."

Riebeek-Kasteel

Shades of Provence

"Pragtige klein dorpie, vreeslik baie om te doen en sien."

Riebeek-Kasteel

The Royal Hotel

"Ons het die restaurant La Parilla oorkant die Hotel baie geniet. Uitstekende kos, atmosfeer en diens."

Riebeek-Kasteel

Merindol Manor

"Die area leen hom tot kuier en rus en kuier."

Riebeek-Kasteel

La Montagne Lodge

"Ons tweede keer daar. Ongelooflik baie om te doen vir so 'n klein dorpie. Baie lekker restaurante en heelwat plase om the besoek vir 'n lekker wyn- of olyfproe."

Riebeek-Kasteel

Absolute Castillo

"Rustige dorp met karakter."

Riebeek-Kasteel

La Montagne Lodge

"Cute small town with loads of culinary delights and little creative nooks to enjoy."

Riebeek-Kasteel

Absolute Castillo

"Dit is 'n pragtige plek. Jy vind rus vir jou siel in hierdie pragtig klein dorpie met asemrowende uitsigte."

Riebeek-Kasteel

Chic Shack

"Heerlike plek."

Riebeek-Kasteel

Gabriella's Accommodation

"Gaan vir seker in die toekoms kyk na eiendom daar (grond) om dalk self 'n paar huise daar te bou aangesien ek 'n ontwikkelaar is in eie reg."

Riebeek-Kasteel

Merindol Manor

"Lekker naby aan die Kaap en vol interessante plekkies."

Riebeek-Kasteel

Bloemendal Guest Cottage

"Het die olyfplase besoek en baie vriendelike diens by die Olive Boutique gekry. Sal vir seker weer Riebeek-Kasteel te kom. Local is tog die beste. "

Riebeek-Kasteel

Eldorado Self-Catering Country House

"Lovely tourism destination and lots to see and do."

Riebeek-Kasteel

Shades of Provence

"Ons het meeste van die winkels besoek en lekker ontbyt geëet by een van die restaurante. Ons het die hele dag daar rondgekuier."

Riebeek-Kasteel

Church Hills Boutique Guest House

"Lovely getaway from the usual hustle and bustle. Be sure to visit the Jolly Olive for a cold one and enjoy the beautiful view from their patio. Allesverloren rocked with a live band called Millenium as well as delicious plated food on Saturday evening. Be sure to stop at Eight Feet Village on the Bothmaskloof Pass for a yummy pizza also with exquisite views of the Riebeek Valley. Another hidden gem was Meerhof wine farm - lovely for a wine tasting and lunch with stunning views and great atmosphere. On your way home, stop at the airy and spacious family owned Nuweplaas Shop Eat Play - a well-stocked gift shop and boerekos restaurant where you can feed the farm animals and kids can enjoy the play area."

Riebeek-Kasteel

Die Kasteel

"Altyd 'n fantastiese plek met amazing mense en klein winkeltjies."

Riebeek-Kasteel

Absolute Castillo

"Was daar vir 'n bruilof en het dus nie baie beweeg. Baie dinge om te ervaar en kan n besoek aanbeveel. Ongelukkig was die Het Vlock Kasteel gesluit vir een of ander rede wat n besoek werd sou wees!"

Riebeek-Kasteel

La Montagne Lodge

"Wat 'n interesante plekkie. Sal hom regtig weer besoek!"

Riebeek-Kasteel

Onse Kasteel

"Aangename bestemming en kuierplek."

Riebeek-Kasteel

Absolute Castillo

"Lekker besige plattelandse dorpie met die pragtigste uitsigte rondom die dorp."

Riebeek-Kasteel

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility

"'n Besondere, landelike streek met vriendelike mense en dorpe wat goed bestuur en versorg word."

Riebeek-Kasteel

Chic Shack

"Pragtige en rustige dorpie, vriendelike mense en heerlike wyn!"

Riebeek-Kasteel

Gabriella's Accommodation

"Baie mooi met die vriendelikste mense. "

Riebeek-Kasteel

La Montagne Lodge

"Ondersteun asseblief die plattelandse dorpies. Moeite werd om te besoek."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers