Verified Reviews

Riemvasmaak Region

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Riemvasmaak Region

Rated 4.3 out of 5 based on 161 reviews.

Kakamas, Riemvasmaak Region

Belvedere Gastehuis

"Heerlike kuier restaurant Die Mas van Kakamas, vriendelik, goeie kos, ontspanne atmosfeer."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Peaceful Garden Accommodation

"Nice town with great people. Love their kindness."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Belvedere Gastehuis

"'n Tipiese plattelandse dorpie, die mense in die algemeen baie vriendelik."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Palmhof Chalets

"Alles wat jy soek is naby."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Orange Breeze Self-Catering Apartment

"Mooi plek wat soveel opsionele besigtighede het."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Orange Breeze Self-Catering Apartment

"Vir mense wat Augrabies wil besoek, sal ek die dorp aanbeveel."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Meerkat Compound

"Die mooiste wêreld in ons land, Augrabies was fantasties."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Peaceful Garden Accommodation

"Netheid en strate van dorp het in twee jaar se tyd baie agteruitgegaan, maar die omgewing is pragtig."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

"Mooi omgewing, alle fasiliteite wat selfs groter plattelandse dorpe bied."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Belvedere Gastehuis

"Naby Augrabies watervalle."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Peaceful Garden Accommodation

"Sal enige tyd weer in Kakamas oornag."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Palmhof Chalets

"Die dorp is redelik baie besig oor naweke met voetgangers. Moet maar versigtig bestuur."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Belvedere Gastehuis

"Ek dink Kakamas is 'n oornag-bestemming, en die dorp is maar soos die meeste ander dorpe verwaarloos met rommel wat rondlê."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Orange Breeze Self-Catering Apartment

"Ongelukkig het ons Sondagmiddag daar aangekom, en natuurlik was die winkels reeds toe. Sou graag op 'n weeksdag daar wou deurry om 'n meer ingeligte opinie te kan gee."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Meerkat Compound

"Ek dink daar kan vanaf Keimoes se rigting 'n bord aangebring word wat die afdraai na die Augrabies Watervalle aandui (daar is wel een vanaf rigting Pofadder). Ons was een van 'n paar mense wat by die eerste plaasingang na die afdraai omgedraai het om terug te gaan vir die afdraai."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Orange Breeze Self-Catering Apartment

"Kakamas en omgewing is 'n besoek werd."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Belvedere Gastehuis

"Augrabies Falls and vineyards only reason for visit to Kakamas."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Orange Breeze Self-Catering Apartment

"Dit was 'n heerlike kuier en sal graag weer daar wil gaan kuier."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Palmhof Chalets

"Lekker naby aan die Augrabiesvalle, en stil en rustig."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Belvedere Gastehuis

"Die skoon strate en netheid van die Noord-Kaap het ons van Mpumalanga baie beïndruk."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Meerkat Compound

"Baie mooi, netjiese dorpie met vriendelike inwoners."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Peaceful Garden Accommodation

"Kakamas is pragtig. Hou van die landelikheid en kalmte wat die dorp weerspieël."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Orange Breeze Self-Catering Apartment

"Die verval van SA is ook hier opmerklik."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Belvedere Gastehuis

"Dorp baie vuil en talle binnepaaie vol slaggate en met rommel besaai. Dit lyk of die inwoners ook nie baie omgee nie. Die begraafplaas en sportgronde is 'n skande! Die Ziba kafee en Kakamas is 'n besoek werd. Hulle gee die heerlikste etes en vriendelikste diens. Die twee skole skep 'n uitstekende indruk."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Palmhof Chalets

"Kakamas is een van die min plattelandse dorpies wat ek weer sal besoek. Die dorpie is skoon en netjies, vriendelike mense. Die Pienk Padstal bedien heerlike etes sowel as Die Mas restaurant in die omgewing. Sal weer Kakamas besoek."

Page
Showing 1 to 30
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers