Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (69)
B&Bs (4)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (44)

Resensies van Robertson

4.6 / 5  
volgens 304 resensies
Lees regte resensies van Robertson van 304 geverifieerde gaste.
Indien jy Robertson besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Robertson.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robertson akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Robertson Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Robertson Akkommodasie

69 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 40%
VanafR2 904
R1 742
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noree Valley, Robertson

Orange Grove Farm is 'n werkende wyn- en olyfplaas in die hartjie van Robertson se vallei van wyn en rose. Die plaas is minder as 2 uur se ry van Kaapstad af, en is die ideale plek vir gaste om die wonder van die na...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Robertson

Die DuVon Plaashuis is sorgsaam gerestoureer en verdeel in aparte eenhede, tussen die wingerde en tuine van 'n pragtige familie-wynplaas. Dis sowat 40 km van Worcester en 10 km van Robertson af in die pragtige valle...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Robertson

Lavender House is 'n selfsorg-eenheid langs die negende putjie in Silwerstrand Gholflandgoed met luisterryke uitsigte op die berge. Die huis het 3 slaapkamers en daar is 'n eenslaapkamerwoonstel, elk het privaat ing...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Robertson

Die Kraaltjie is 'n selfsorg-plaaskothuis net 12 km buite Robertson op die R317. Dit is 'n lieflike plek vir die hele gesin en die ideale plek vanwaar jy alles wat die vallei bied kan geniet. Beskrywing: Dit is 'n...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Robertson

Olive Garden Country Lodge is 'n versteekte juweel op Roete 62, net buite Robertson. Geniet asemrowende uitsigte in 'n afgesonderde vallei aan die voet van die Langeberge en word omring deur die vrede van die prentj...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Robertson

Nanna's Love is 'n gastehuis in Robertson en word deur die eienaar bestuur. 'n Skilderagtige rit vanaf die gastehuis lei na wynplase en -proelokale in die Robertson-wynvallei. Nanna's Love het 2 slaapkamers en 'n a...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Robertson

Engela's Overnight Accommodation bied gerieflike verblyf in Robertson, 'n klein dorpie op die bekende Roete 62. Daar is 2 slaapkamers in die gastehuis, albei met 'n aparte ingang. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed...

Vanaf
R850
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Robertson

Arnheim Guesthouse is 'n selfsorghuis in die pragtige dorpie Robertson wat die ideale ligging in die hartjie van die Wes-Kaapse Wynroete het. Die huis het 3 slaapkamers en het slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofsl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Robertson

12 On Oewer is op die eienaar se perseel in Robertson, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap op die welbekende Kaapse Roete 62. Verken Robertson se Wynvallei wat as die "Vallei van Wyn en Rose" bekendstaan en die deur d...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Robertson

Tranquillity Self-catering Accommodation is 'n klassieke huis wat in 1938 gebou is. Dit bied 'n vreedsame en rustige toevlugsoord vir reisigers en toeriste. Ons bied verblyf in 3 en suite-gastekamers. Elke kamer he...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Robertson akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Boland blad indien jy na meer Boland akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za