Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (44)
B&Bs (4)
Wildsplase (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van Rondebosch

4.5 / 5  
volgens 77 resensies
Lees regte resensies van Rondebosch van 77 geverifieerde gaste.
Indien jy Rondebosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rondebosch.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rondebosch akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rondebosch Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rondebosch Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Rondebosch

Vanaf
R1 305
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Beaumont Claremont is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in The Beaumont-gebou in die hartjie van Claremont, stapafstand vanaf Cavendish-winkelsentrum en naby restaurante, openbare vervoer, wegneem-eetplekke en 'n rolpre...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Claramay is in Nuweland, 'n voorstad van Kaapstad geleë. Dit bied gemaklike selfsorg-verblyf in 'n pragtige vakansiehuis met 5 slaapkamers en 'n uitsig op die berg agter die huis. Dié huis is smaakvol ingerig en ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Cavendish House and Cavendish Cottage is in Claremont, 12 km van die middestad af en minder as 20 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Verblyf word in die hoofhuis en in 'n kothuis aangebied. Beide eenhede sk...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Claremont, Wes-Kaap

The John Bauer Pottery Studio is 'n unieke ruimte waar jy jouself weer kan vind. Dit word bestuur deur die bekende keramiekkunstenaar John Bauer en sy vrou. Elke kamer is propvol kunswerke, handgemaakte porseleinte...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

Harfield Guest Villa is in Harfield Village in Kaapstad, 'n ideale ligging vir sakereisigers én vakansiegangers. Verblyf word gebied in 3 luukse en 3 superieure kamers, asook 1 luukse en 1 superieure chalet. Elke ...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Park West Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n helder tuinkothuis op 'n woonerf in die hartjie van Nuweland. Die kothuis het sy eie aparte ingang en bied 'n uitsig oor die lieflike tuin en op die berg. Di...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland, Wes-Kaap

On Pinewood Guest House is 'n ruim gastehuis in die loweryke Upper Newlands wat verskeie binne- en buitemuurse doendinge bied. Die gastehuis is teen die helling van Tafelberg in 'n stil, veilige area in dieselfde st...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

The Quadrant Penthouse Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Claremont, 12 km vanaf die middestad en minder as 20 km vanaf die lughawe. Die kompleks is naby gewilde winkelsentrums en publieke vervoerpunte, wat dit di...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

The Quadrant Apartments in Claremont geleë. The Quadrant" is 'n sakegebied vir medici en korporatiewe kliënte. Die woonstelle is modern en stylvol. Die eenhede het 1 of 2 slaapkamers en daar is ook luukse driesla...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 600
R1 440
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Rondebosch East, Wes-Kaap

Third Avenue Self-catering Home bied verblyf in Rondebosch-Oos wat deel is van Kaapstad se Suidelike Voorstede. Die huis is sentraal geleë en is minder as 15 km van die middestad, Bo-Kaap, V&A Waterfront en Kaapsta...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Rondebosch akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za