Verified Reviews

Sabie

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sabie

Rated 4.4 out of 5 based on 458 reviews.

Sabie

Sabie Star Chalets

"It is a nice place to stay in. "

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Die mooiste dorpie ooit."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Amazing plek. Sal weer besoek!"

Sabie

Sabie Star Chalets

"Rustige, gasvrye omgewing."

Sabie

Oom Gawie se Plek

"Baie mooi toeriste dorpie, nie te ver van die Kruger Nasionale Park nie. Daar is baie besienswaardighede in die omgewing."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Baie goed geleë vanaf die Panorama-roete. "

Sabie

Sabie River Camp

"Ek kan nie dink Sabie was die dorp van die jaar 2012. Tot nou toe het die dorp baie agteruit gegaan."

Sabie

Sabie Star Chalets

"Kuier gereeld by, in en om Sabie, sedert 1995. Bly nog steeds 'n wonderlike vakansie bestemming, veral vir ons wat motorfiets ry, stap en bosse besoek."

Sabie

Misty Mountain

"Baie goed."

Sabie

Sabie Self-Catering Apartments

"Die dorpie Sabie is ryk aan geskiedenis met pragtige natuurskoon (maar iets sal gedoen moet word aan die swak paaie na die watervalle)."

Sabie

Sabie Star Chalets

"Wonderlikste omgewing en natuurskoon."

Sabie

Thandamanzi Self-catering

"Die omgewing is fantasties. Die strate is baie vuil."

Sabie

Dublin Guest Lodge

"Pragtige dorpie. Sal graag weer daar besoek aflê."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Sabie is 'n pragtige klein dorpie, maar het baie agteruit gegaan. Die Sabiewaterval is besoedel en ruik onaangenaam. Ons was baie teleurgesteld."

Sabie

Sabie Star Chalets

"Hoop en glo dat al daai winkeltjies weer eendag sal oopmaak, maar Sabie bly tops vir my."

Sabie

Oom Gawie se Plek

"Sabie is "tops!" Aangename klimaat, ideaal vir die voëlliefhebber en die dele ongerepte natuur wat bewaar word, is rus vir die siel! Pragtig! "

Sabie

Sabie River Camp

"Pragtige natuurskoon in Sabie en omgewing maak 'n besoek aan hierdie deel van ons land beslis die moeite werd. Volgens my is die Drie Rodawels die heel mooiste plek in ons land. Dit is asemrowend."

Sabie

Sabie Star Chalets

"Moenie wag nie gaan maak jou bespreking."

Sabie

Sabie Star Chalets

"Thank you so much for your hospitality, friendliness and warm welcome towards your guests."

Sabie

Sabie River Camp

"The roads are in a bad state which is a pity."

Sabie

Sabie Star Chalets

"Pragtig, asemrowend."

Sabie

Gunyatoo Trout Farm and Lodge

"Dorpie self is maar vervalle maar die besienswaardighede is die moeite werd."

Sabie

Travel Lodge Sabie

"Sabie het so baie om te bied vir 'n gesinsvakansie. "

Sabie

Sabie Star Chalets

"Pragtige dorpie. "

Sabie

Sabie River Camp

"Skilderagtig mooi. "

Sabie

Sabie Star Chalets

"Mooi dorp!"

Sabie

Sabie Star Chalets

"Baie mooi. "

Sabie

Oom Gawie se Plek

"As jy wil wegkom van die gejaag, gedruis en besoedeling van Gauteng, dan is Sabie die plek om te "unwind". Die stadsraad moet tog net aandag aan die slaggate in en om die pragtige dorp skenk ."

Page
Page 13 - Showing 361 to 390

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers