Geverifieerde Resensie
Sabie
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sabie bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 458 resensies.
"Sabie is gorgeous - the Craft Beer restaurant a real hidden gem! Stunning part of the country! "
"Ons het spesiaal gegaan vir die Sabie Tube Race en met die meer water in die rivier was die avontuur honderd maal beter. Jammer die bome, bosse en struike langs die water was nie weer gesny soos verlede jaar. Dit het plesier bederf en baie mense het ligte besering opgedoen. "
"Pragtige dorp met baie interessante restaurant en kuier plekkies. Natuurlik wil mens die omliggende omgewing en watervalle besoek, dis 'n heerlike vakansie en/of wegbreek bestemming!"
"Besoek gerus African Elephant restaurant. Beste kliëntediens wat ek in 'n lang tyd ontvang het. Die kos was heerlik!"
"Het voorheen op Graskop gebly, maar vind Sabie baie meer sentraal tot die toeriste aantreklikhede. Pragtige dorp met alles wat mens nodig het beskikbaar. Goeie restaurante, ons het veral die Wild Fig geniet. Baie om te doen in die omgewing binne dagreis afstand. "
"Sabie is lovely! One of South Africa's best kept secrets. Make sure to check out the local bookstore!"
"Clean, small town, the best holiday spot, perfect for people who want to go away from the city buzz."
"Ek is van Sabie, daar skool gegaan en gewerk. Sabie sal altyd in my hart bly as een van ons land se mooiste bestemmings."
"Sabie is a perfect holiday area. Development is lacking a bit, thus certain luxury things are scarce to find. Come prepared to avoid disappointments. "
"Was lekker om weer in my tuisdorp rond te ry en kyk. Sabie is nog steeds 'n mooi dorpie."
"Love Sabie-area. Lots to see on the Panorama Routes, stunning places and a must see if never seen before!"