Geverifieerde Resensie
Saldanha
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 95 resensies.
"There is not much recreational activities to do that is affordable for the average couple trying to get away for a few days."
"Central to travel on the Western Cape West Coast, e.g. West Coast National Park, Vredenburg, Paternoster and the Peninsula."
"Uitstekend! Al die plekkies is so tussen 30 tot 40 min se ry weg en 'n groot belewenis om hierdie kusdorpies te besoek."
"Loopafstand van winkels. Baie stil in die nag. Voertuie agter 'n hek naby die kamers. Nodige toerusting soos bekers, ketel en yskas vir oornag. Ook 'n waaier vir die warm aande."