Indien jy Salt Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Salt Rock.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salt Rock Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salt Rock accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Salt Rock akkommodasie
Bladsy 5 - 68 lekke plekke om te bly
Dunkirk Forest Retreat Home is 'n bekoorlike vakansiehuis te midde van die kuswoude, op die Dunkirk Estate in KwaZu...
Lagoon Beach House is slegs 300 m vanaf die Salt Rock-hoofstrand in Salt Rock, KwaZulu-Natal geleë. Dit is in die r...
Gleneagles 14 is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in Salt Rock, Ballito, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf m...
Phumula Beach Cottage is 'n selfsorg-eenheid in die voorste ry huise teen die hoofstrand in Salt Rock, 'n klein dor...
Breakers View is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Salt Rock. Dit is i...
Evergreen Estate 20 is 'n heerlike selfsorgvakansiewoonstel op die eerste verdieping in 'n gesinsvriendelike komple...
Forest House in Dunkirk Estate is 'n pragtige drieslaapkamerhuis tussen die Dunkirk-landgoed se bome in Salt Rock. ...
27 Robbins Road is 'n selfsorgvakansiehuis met 3 verdiepings wat in Salt Rock geleë is. Die huis het slaapplek vir ...
Fords on Fairway is 'n lieflike gesinsvakansiehuis wat 350 m vanaf Salt Rock se hoofstrand is. Dis ook naby gholfba...
Palm Beach Cottage skuil tussen pragtige klapperbome reg op die strand in Salt Rock, aan Suid-Afrika se Dolfynkus. ...