Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Schuins Hoogte besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Schuins Hoogte.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Schuins Hoogte akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Schuins Hoogte Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Schuins Hoogte Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR806
R725
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, Schuins Hoogte

Blessings Guest House is in Hutten Heights, ’n spogbuurt in Newcastle, geleë. Dis net ’n kort entjie se ry vanaf 2 inkopiesentrums en die Black Rock Casino. Ons het 3 bekoorlike dubbelkamers met en suite-badka...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, Schuins Hoogte

New Haven Guest House is in 'n woonbuurt in die bekoorlike dorpie, Newcastle, in KwaZulu-Natal geleë. Dié dorpie het 'n ryk geskiedenis en spog met verskeie monumente en gedenktekens. Die gastehuis bied verblyf i...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Schuins Hoogte

Vanaf
R1 070
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Newcastle, Hutten Heights

Welkom by Santorini Suites, 'n puik gastehuis wat spreek van gees, verbeelding en lewe. Ons gasvryheid is 'n lus vir al jou sintuie. Dit is 'n unieke, privaat onderneming met 3 pragtige suites in Newcastle, KwaZulu-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Newcastle, Aviary Hill

Pheasant's Rest is 'n gastehuis in die veilige en rustige buitewyk Aviary Hill in Newcastle waar 'n hartlike welkom deur die gashere, Ben en Petra, jou altyd inwag. Pheasant's Rest is 3 km vanaf restaurante en winke...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle, Aviary Hill

Avalon Guest Manor is in die hartjie van Aviary Hill in Newcastle geleë, net 10 minute van die sakekern af. Dit is die ideale wegbreekplek vir sakereisigers en vakansiegangers. Ons is ideaal geleë om persoonlike e...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, Hutten Heights

Gastehuis Marisch is in 'n stil voorstad van Newcastle geleë. Dit is 'n moderne B&B ideaal vir paartjies en korporatiewe reisigers. Die gastehuis bied gerieflik gemeubileerde slaapkamers met en suite-badkamers. Ga...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Signal Hill, Newcastle

Cilimé Accommodation is in Signal Hill, Newcastle en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste. Dis naby winkels en restaurante. Die kamer is op 'n residensiële erf en beskik oor 'n dubb...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Signal Hill, Newcastle

Aberdeen House is in 'n laning vol bome in 'n luukse deel van Newcastle geleë. Die huis is 'n groot Tudor-styl-huis met komvensters en in 'n lieflike tuin met groot bome en 'n diverse voëllewe. Ons is binne 3 km v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, Aviary Hill

Albatros21 B&B is in Newcaslte, die derde grootste stad in KwaZulu-Natal. Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers waarvan 3 verblyf bied aan 2 volwassenes en 'n kind. Elke kamer het lugversorging, 'n badkamer, 'n T...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Signal Hill, Newcastle

Tramonto Boutique Hotel is 'n klein juweel in Newcastle, KwaZulu-Natal. Dit is naby die Drakensberge, halfpad tussen Johannesburg en Durban. Die hotel het 15 standaardkamers, 8 selfsorgkamers en 7 "superior"-kamers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Schuins Hoogte akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Newcastle blad indien jy na meer Newcastle akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za