Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Noodrand (28)
Sunset Park (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (52)
B&Bs (10)
Wildsplase (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (29)

Resensies van Secunda

4.1 / 5  
volgens 27 resensies
Lees regte resensies van Secunda van 27 geverifieerde gaste.
Indien jy Secunda besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Secunda.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Secunda akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Secunda Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Secunda Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Secunda

Juliab Guest Accommodation bied lieflike kort- en langtermynverblyf in 'n selfsorg-eenheid in Secunda. Dis ideaal vir sakereisigers, maar is ook geskik vir privaat gebruik. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en sui...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
B&B in Secunda

Steelpoort Inn is in Secunda en bied verblyf 'n verskeie kamers wat gerieflik gemeubileer is. Dié kamers het enkelbeddens of dubbelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stor...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Secunda

The Guesthouse bied gemaklike verblyf in Secunda, Mpumalanga. Die gastehuis is 9,7 km vanaf die Evanderdam en Trichardtsfonteindam, en is naby Hoërskool Secunda, Laerskool Oranjegloed en die Secunda-winkelsentrum. ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Secunda

Diamond Frost Guesthouse is in die sonderlinge dorpie Evander sowat 8 km noordwes van Secunda in Mpumalanga geleë. Ons pragtige gastehuis het 18 kamers wat gerieflik ingerig is. Elke kamer het 'n TV met sekere DSt...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sunset Park, Secunda

Stay @ GenlDeWet bied selfsorg-eenhede in Secunda. Die gastehuis is sowat 5 km van die middedorp af, waar daar winkels, restaurante en ander besienswaardighede is. Verblyf word in 3 eenhede gebied wat slaapplek aa...

Vanaf
R1 149
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sunset Park, Secunda

De Stroom Guest Lodge bied smaakvolle selfsorgverblyf met moderne dekor in Secunda. Elke kamer het 2 driekwartbeddens of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en komplimentêre...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noodrand, Secunda

Riverside Country Estate 2D bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Secunda. Dis ideaal vir diegene wat op soek is na 'n vreedsame wegbreek met verskeie trekpleisters. Dié losstaande eenheid beskik oor 1 sl...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Noodrand, Secunda

Riverside Country Estate 14B bied semi-selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Secunda. Dis ideaal vir diegene wat op soek is na 'n vreedsame wegbreek naby verskeie trekpleisters. Dié losstaande ateljeewoonstel ...

Vanaf
R1 690
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Noodrand, Secunda

Riverside Country Estate 2B bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Secunda. Dié dorpie is ideaal vir gaste op soek na 'n rustige wegbreek en bied allerlei mensgemaakte en natuurlike besienswaardighede. ...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Secunda

Dara @ Houdini's, 'n gastehuis in Trichardt. Die lodge is oorkant ide Highveld Medi Clinic Hospitaal. Verblyf word in 10 kamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakger...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Sekunda akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za