Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Shazibe besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Shazibe.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shazibe akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shazibe Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Shazibe Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 4)
Oord in Sodwanabaai, Shazibe

Sodwana Bay Lodge Cottages is in die ongerepte oostelike kus, in Sodwanabaai geleë. Ons het landelike chalets en jy kan kies tussen 'n tweeslaapkamer-eenheid of 'n vierslaapkamer-eenheid wat elk gemaklike verblyf ...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Lodge in Sodwanabaai, Shazibe

Sodwana Bay Lodge House 45 is 'n selfsorg-houthuis in Sodwanabaai. Dit is ideaal vir 'n groep of 'n groot gesin wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af. Die huis het gedeeltelike ui...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Shazibe

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai, Thungwini

Camp Jonathan sakpas-gesinsverblyf in Sodwanabaai. Verblyf word in chalets en rugsakreisigers gebied wat slaapplek vir 124 gaste het. Die chalets bied basiese geriewe soos enkelbeddens, plafonwaaiers en ’n yskas....

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Oord in Sodwanabaai, Thungwini

Maak 'n Jol is in die hoofstraat van Sodwanabaai, 'n area wat bekendstaan as 'n wêreldklas skubaduik- en visvangbestemming. Geriewe op die perseel sluit 'n groot kroeg, restaurant, swembad met 'n swembadkroeg, fun...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Sodwanabaai, Thungwini

Reefteach Lodge is in Sodwanabaai aan Suid-Afrika se Ooskus geleë. Besienswaardighede in die omtrek sluit wildreservate, die Sodwanabaai Nasionale Park, die iSimangaliso Vleilandpark en Sodwanastrand in. Verblyf ...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Sodwanabaai, Qondwane

Natural Moments Backpackers bied hutte en 'n slaapsaal in die dorpie Sodwanabaai, KwaZulu-Natal. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n prettige plek vir vakansie naby verskeie doendinge. Die verblyf bestaan uit...

Vanaf
R1 480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Jesser Point Boat Lodge is in die ongekunstelde vakansiedorpie Sodwanabaai geleë. Dit bied gerieflike verblyf in selfsorgwoonstelle met stoorspasie vir jou boot. Die ontspanningsarea is 'n plek waar die hele gesin ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Sodwanabaai, Thungwini

Outrider Beach House is 'n selfsorg-lodge in Sodwanabaai langs die ooskus van Suid-Afrika. Die huis is naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en winkels. Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 sl...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Oord in Sodwanabaai, Olifantkus

Vis-Agie Resort is 'n visvang- en duikoord in Sodwanabaai wat voorsiening maak vir plaaslike en internasionale toeriste. Die lodge bied gerieflike akkommodasie in 14 hutte, 2 tweeslaapkamerhuisies en 'n drieslaapkam...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Sodwanabaai, Qondwane

Tipsy Tents is in die middel van die Sodwana village en stapafstand vanaf al die plaaslike besienswaardighede. Die kampterrein is in die inheemse bos, onder die skadubome. Nie elke kampterrein het sy eie elektrisit...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

SeaXplore Lodge and Dive Center is in Sodwanabaai en is deel van 'n wêreld-erfenisgebied bekend vir sy mooi natuurskoon, die Groot 5 en uitsonderlike duik-geleenthede. Dit is naby die strand en 50 km van die naaste...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Kingfishers Khaya is 'n kothuis wat die hoofhuis grens in Sodwanabaai in die Mbazwana-area. Die eenheid het 'n privaat ingang en het 'n oopplan-uitleg. Die kothuis is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelb...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai, Olifantkus

Sodwana Beach House is 'n selfsorgvakansiehuis, wat in die buitewyke van Sodwanabaai se reservaat geleë is. Die huis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf, weg van die stad. Verblyf word in ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sodwanabaai, Thungwini

Dune View Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis wat op die boonste verdieping in Sodwanabaai geleë is. Dis 'n paradys vir skubaduikers en natuurliefhebbers. Dit skuil hoog teen 'n heuwel, bied 'n li...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Inkwazi Beach Camp is selfsorgverblyf. Daar is ten volle toegeruste kombuisies met yskaste en vrieskaste vir elke hut. Braaigeriewe, 'n boma vir kampvure en 'n aparte sitkamer is beskikbaar. Die kothuise het slaapp...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Magicseaweed Backpackers and Travellers Inn is in die landelike omgewing van Sodwanabaai, in die hartjie van Zululand in KwaZulu-Natal, geleë. Gaste kan die strand met 'n verskeidenheid doendinge soos duik, snorkel...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Phumulani Lodge and Campsites is aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is tussen die natuurreservaat en die asemrowende duik- en visvangwaters van Sodwana en die lodge is omtrent 4 km van Sodwanabaai af en ...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Flat Cat bied gerieflike verblyf sowat 5 km vanaf Sodwanabaai en sowat 4 ure se ry van Durban en 7 ure van Johannesburg af. Verblyf word in selfsorg-chalets, 'n karavaanpark en 'n kampeerterrein gebied wat ideaal i...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Sodwana View Holiday Homes is net 6,8 km van die strand af. Indien jy rus en vrede nodig het om af te skakel, sal jy definitief hier tuis voel! Hier kan jy lekker in die sitkamer ontspan en uitkyk oor die Ngoboselen...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Seevarkie Guest House is 'n selfsorg-lodge in Sodwanabaai langs die ooskus. Besienswaardighede in dié area sluit Sodwanabaai Nasionale Park, iSimangaliso Moeraslandpark en Sodwanastrand in. Die verblyf bestaan uit...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za