Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Alldays (6)
Waterspoort (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (40)
B&Bs (4)
Wildsplase (15)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Soutpansberge

3.9 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Soutpansberge van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Soutpansberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Soutpansberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Soutpansberge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Soutpansberg Mountains Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Soutpansberge Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Soutpansberge

Vanaf
R925
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Limpopo, Central District

Leadwood Lodge bied selfsorgverblyf in die Zingela Natuurreservaat in die hartjie van die bosveld. Dié natuurreservaat is 27 000 hektaar groot en skuil in Tolwe, Limpopo, 200 km van Mokopane en Polokwane af en sleg...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mapungubwe National Park, Limpopo

Halcyon Game Lodge is in die hartjie van Limpopo, net 40 km van Alldays af op die R521-pad na Pondrift geleë. Dit is 2 ure se ry van Polokwane af en net 20 minute se ry van Mapungubwe Nasionale Park af wat 'n Wêre...

Vanaf
R1 395
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt, Makhado

Cuckoo's Nest Guest House is 'n pragtige Tudor-styl-huis in 'n troppiese tuin met uitsigte op die Soutpansberge net 4 km buite Louis Trichardt. Die gastehuis het 6 ruim kamers met koningingrootte-beddens of dubbelb...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Louis Trichardt, Makhado

Kloppersbosch Cottage bied gehalte-verblyf, net 4 km buite Louis Trichardt aan die voet van Soutpansberg, en is ideaal vir 'n naweek wegbreek. Dis naby talle winkels en restaurante, asook doendinge en besienswaardig...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Limpopo

Die Maseri Cabins bied gerieflike en sakpasverblyf wat ideaal is vir toeriste of sakereisigers in Limpopo. Gaste kan die rustige plaasatmosfeer beleef terwyl hulle terselfdertyd nie té ver van die dorp af is nie. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Limpopo

Vermaas Boerdery is net 36 km buite Louis Trichardt en 70 km vanaf Polokwane in Limpopo provinsie geleë en boonop is die plaas se ligging gerieflik net 1 km vanaf die N1 hoofweg. Die verblyf word in 2 netjiese gas...

Vanaf
R1 707
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mapungubwe National Park, Limpopo

Mapungubwe Nasionale Park is in die noordelike deel van Suid-Afrika, waar dié land aan Botswana en Zimbabwe grens. Dit is ryk aan geskiedenis,natuurlewe en flora, asook verskeie landdele waar die spore van antieke ...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Limpopo

Bealey Buffels Game Lodge is omring deur kremetart-bome en in die Noorde van die Limpopo-bosveld geleë. Dit is die ideale verblyf vir natuurliefhebbers, gesinsgroepe of romantiese paartjies. Kom geniet 'n naweek bu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 200
per nag, vir 12 mense
Lodge in Limpopo

A Macha Lodge is op 'n prentjiemooi plaas naby Brandelierkop en bied gehalteverblyf. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, sakereisiger of as 'n oornagplek. Die plaas is 40 km van Louis Trichardt af. Die lodge bied ve...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Louis Trichardt, Makhado

Wildnut Lodge en Game Farm is slegs 12 km buite Louis Trichardt gelee en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir ’n groep vriende of 'n gesin wat saam reis. Die laaste gedeelte van die roete na die eiendom op 'n pla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Soutpansberg Berge akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Limpopo blad indien jy na meer Limpopo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za