Resensies van St James

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St James bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.75 uit 5 gekry volgens 8 resensies.
Linda V. - 16th February 2019
staying in St James
O ja! Ons was so honger die aand toe ons laat terugkom, toe ontdek ons 'n heerlike vars ciabatta, botter en konfyt. Wow, oulike gasheer en gasvrou!
Anne H. - 28th November 2018
staying in St James
See stars.
Ashley D. - 30th October 2018
staying in St James
Very safe environment.
Chenelle V. - 21st October 2018
staying in St James
Wonderlike wegbreek!
Marius V. - 4th April 2018
staying in St James
'n Paar lekker restaurante en interresante winkels. Jammer daar is nie die gerief van 'n Spar of ander winkel vir basiese benodighede binne Kalkbaai nie. Die area het ook (ten spite van die groot huise teen die berghang) oud en armer voorgekom. Moet noem van Kalkbaai se teater en die restayrant Salt.
Jacquelene G. - 31st July 2017
staying in St James
Awesome.
Brigham R. - 3rd April 2017
staying in St James
Fantastic place.
Eveleigh P. - 1st February 2017
staying in St James
Visit! It's all I can say.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za