Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (126)
B&Bs (19)
Wildsplase (10)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (87)

Resensies van St Lucia Estuary

4.6 / 5  
volgens 368 resensies
Lees regte resensies van St Lucia Estuary van 368 geverifieerde gaste.
Indien jy St Lucia Estuary besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in St Lucia Estuary.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Lucia Estuary akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Lucia Estuary Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St Lucia Estuary Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Lodge in St Lucia Estuary

St Lucia Ecolodge & Conference Centre bied B&B-verblyf in die subtropiese dorpie, St Lucia. Die verblyf bestaan uit 28 individueel versierde kamers. Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed, a...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Lodge in St Lucia Estuary

Ons B&B-kamers is toegerus met: Dubbelbed of 2 enkelbeddens, TV (SABC 1, 2, 3 en eTV), yskassie, lugversorging, haardroër, kluis, komplimentêre toiletware, badhanddoeke (geen strandhanddoeke), linne, en suite-badk...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary

Fishermans Flat is stapafstand van die dorpie St Lucia af. Dit is in die hartjie van Zoeloeland geleë en bied gerieflike verblyf vir 6 mense. Die woonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis en dit bestaan uit...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in St Lucia Estuary

11 St Lucia Sands is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-woonstel met slaapplek vir 5 in St. Lucia. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die twe...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St Lucia Estuary

Sunset Lodge is aan die oewer van die St Lucia-riviermonding, 'n wêrelderfenisgebied. Dis ideaal geleë, binne stapafstand vanaf al die plaaslike winkels, restaurante en geriewe. Ons het verskeie chalets beskikbaa...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary

Flamingo Holiday Apartments bied selfsorgverblyf in St Lucia. Dié eenhede is ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na gerieflike verblyf naby al die doendinge. Ons het 9 woonstelle wat smaakvol versier is. ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Lucia Estuary

The Bridge Apartment 25 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel op die grondvloer in The Bridge Holiday Resort-kompleks in St Lucia, aan die oewer van die St Lucia-riviermonding. Die woonstel i...

35% af Aanbod!
VanafR1 000
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary

Flat 59 St Lucia is 'n woonstel in die The Bridge Vakansieoord-kompleks in St Lucia aan die oewer van die St. Lucia-riviermonding. Dié woonstel op die grondverdieping het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 sla...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary

Ndiza Lodge en Cabanas is in St Lucia in KwaZulu-Natal. Die lodge het 'n houtdek wat uitsigte oor die see en 'n gedeelte van die bekende Lake St Lucia bied. Die verblyf bestaan uit 4 volledig toegeruste eenhede waa...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Lucia Estuary

54 The Bridge is 'n gerieflike selfsorgwoonstel met 3 slaapkamers op die tweede verdieping in The Bridge Holiday Resort, 'n kompleks in St Lucia aan die oewer van die St Lucia-riviermonding. Elke woonstel het slaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za