Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (126)
B&Bs (19)
Wildsplase (10)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (87)

Resensies van St Lucia Estuary

4.6 / 5  
volgens 368 resensies
Lees regte resensies van St Lucia Estuary van 368 geverifieerde gaste.
Indien jy St Lucia Estuary besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in St Lucia Estuary.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Lucia Estuary akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Lucia Estuary Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St Lucia Estuary Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 464
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary

Santa Lucia Guest House is 'n intieme, hartlike huis net 2 strate van die hoofstraat van St Lucia af geleë, vol winkeltjies en restaurante. Dit word privaat besit en die gashere sal elke oggend ontbyt vir jou voor...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Lucia Estuary

24 The Bridge bied selfsorgverblyf in The Bridge Holiday Resort-kompleks in St Lucia, op die oewer van die St Lucia-riviermonding. Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Lucia Estuary

No 6 The Bridge Self-catering Apartment is op die oewer van die St Lucia-meer geleë. Dié gewilde instansie is lekker naby verskeie restaurante, kroeë, supermarkte en besienswaardighede. Seekoeie wandel rondom die...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary

Hiér is 'n rotskuns-skepping wat 'n warm Afrika-atmosfeer bied. Die grasdaklapa kyk uit oor die tuin, swembad, Jacuzzi, waterverskynsel, verskillende braai-areas en 'n kroeg. Oppi Rotse bied 'n kombinasie van selfs...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary

Parker's Cottages in St. Lucia bied gerieflike gasteverblyf met ruimte en gemak teen bekostigbare tariewe. Die verblyf bestaan uit aparte kothuise met 2 slaapkamers of 1 slaapkamer in 'n kleurvolle tropiese tuin, so...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St Lucia Estuary

La Dolce Vita 'n smaakvol versierde selfsorgkothuis in die La Dolce Vita-kompleks in die lieflike kusdorpie St. Lucia aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Die subtropiese klimaat sorg vir aangename weer wat dit 'n ideale ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary

12 St Lucia Sands is in 'n lieflike vakansiekompleks in St. Lucia, teen die Noordkus van KwaZulu-Natal, geleë. Ons bied gerieflike akkommodasie. Die eenheid het 2 slaapkamers, 2 badkamers en slaapplek vir 4 gaste ...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Lodge in St Lucia Estuary

Forest Villa's bied luukse verblyf in die hartjie van die tropiese St Lucia en grens aan die Isimangaliso Wêrelderfenisgebied. Forest Villa's bied rustige, ontspannende verblyf in deluxe-kamers wat toegang bied tot...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St Lucia Estuary

6 Visarend Street bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n vierslaapkamerhuis in St Lucia. Die ligging bied toegang tot die St Lucia-riviermonding, asook plaaslike winkels en restaurante. Die huis het 4 slaapkamers,...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Lucia Estuary

34 The Bridge is 'n selfsorgwoonstel in die The Bridge-kompleks in St. Lucia. Dis naby die strand, St. Lucia-riviermond, winkels en restaurante. Dié woonstel het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za