Geverifieerde Resensie
St Lucia Estuary
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St Lucia Estuary bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 601 resensies.
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
11 St Lucia Sands"Ons sal beslis teruggaan na St Lucia vir 'n vakansie."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Baie wild en seekoeie in die strate in die aand. Baie vir kinders om te doen en die strande is mooi skoon en veilig."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Ocean View Nature Lodge"See was uitstekend net die wind het gepla."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Perna Perna St Lucia"Baie jammer dat google die mond nog as oop wys maar in werklikheid het dit lankal weer toegespoel."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
AmaZulu Lodge"Skoon en netjiese dorp. Het nêrens onveilig gevoel nie. Mense is oor die algemeen vriendelik en mens kan alles kry wat jy nodig het. Die enigste nadeel is dat die see uit die oog uit is."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Flamboyant 7"Heerlik strande is skoon en beheer na strande werk 100%."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Manzini 38 - Go & Sea"We absolutely love St Lucia. Nature and birds on our doorstep. We aren't huge beach people, so the bush aspect really appeals to us. Lovely little town with friendly locals."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Leopard Corner Lodge"Amazing - clean, safe and all amenities - I was really impressed with the town. A vast improvement since I was last there. It's really lovely little town now. Well done to all that have made this huge difference."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Shonalanga Lodge"St Lucia is so 'n rustige klein dorpie - wildreservaat en see is teenaan mekaar. Almal was baie vriendelik en ek het glad nie onveilig gevoel om alleen rond te beweeg nie."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Little Eden St Lucia"Dit is 'n gereelde bestemming van ons en ons geniet dit daar."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"St. Lucia is surrounded by KZN parks, we managed to go to Eastern Shores, Western Shores and Hluhluwe. All within driving distance. The beaches are also beautiful with whales during this time of year. It is a gem, just a 2 1/2 hour drive away from Durban."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Flamboyant 10"Dit is duidelik dat daar mense is wat erg deur die COVID geaffekteer word. Het 'n wonderlike dag op die see gespandeer en 6 mooi Tunas gevang."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Flamboyant 7"Weens die pandemie het St. Lucia baie skade gekry, ek kom al vir 20 jaar daar so daar is baie mense wat my ken. Van die eetplekke wat ek besoek het laat die Wimpy en die bootklub veel te wense oor, die kliëntediens is baie swak en die bootklub se pryse is buitensporig. Om R145 te betaal vir 'n rumpsteak wat letterlik in my handpalm pas, 'n hoender wat net-net nie die steak toemaak nie en soos +- 20 skyfies is regtig belaglik. Ek het 'n foto geneem. want mense by die huis sal my nie glo nie. By die Wimpy dink hulle hulle doen jou 'n helse favour om jou te bedien. Van die lokale mense kom in sonder maskers en drentel daar rond. Ek het toe maar gereeld van Wavedancer se plek gebruik gemaak. Wel as daar nie baie vinnig dinge reg geruk in St. Lucia nie gaan dit 'n spookdorp word."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
23 Manzini Chalets - Pumba's Den"St. Lucia is pragtig en absoluut uniek. Almal is baie vriendelik. Ons sal definitief weer kom kuier!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
28 The Bridge"Dis ons lekkerbly-vakansieplek, kan sien dit gaan moeilik daar, ons sal aanhou ondersteun."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Marlin Lodge"Klein maar lekker ou dorpie. Alles wat jy nodig het. Skoon en netjies. Dorp word goed bestuur."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Manzini 12"Destination not quite what is was a number of years ago; definitely has lost some of its magical qualities."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Eerste keer weer na 19 jaar daar. Baie verander, maar was nog steeds baie lekker."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Flamboyant 10"St Lucia is great, I have been going there for years and is my preferred holiday destination."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Flamboyant 7"Dis die beste plekkie om weg te breek van die stadslewe, as jy net 'n bietjie stilte en rustigheid wil hê. Al die mense is vriendelik en het dit vir ons so veilig gemaak met die Level 4. Ons kon nog steeds al ons avonture veilig doen. Wonderlike plek en mense."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
57 Pelican Street"Pragtige vakansiedorp met heelwat attraksies."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Manzini 38 - Go & Sea"Love St Lucia. It really has the best of both - stunning bush and beautiful beaches!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Happy Place @ 3"Underrated town with heaps of potential. Certainly a fantastic place to spend some time as a base to explore the surrounding areas of Isimangaliso, the Game Parks and beyond."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
The Estuary Guest Chalets"Pragtige plek met heelwat om te doen en sien."