Indien jy St. Lucia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Lucia.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Lucia Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Lucia accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Lucia akkommodasie
Bladsy 4 - 144 lekke plekke om te bly
29 The Bridge bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige komple...
11 St Lucia Sands is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-woonstel met slaapplek vir 5 in St. Lucia. Dié woonstel ...
Villa Mia 4 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 mense in St Lucia. Dié woonstel is op die grondverdieping en b...
Happy House @ 16 is 'n selfsorg-eenheid in die veilige Manzini Chalets-kompleks in St Lucia. Die eenheid is ideaal ...
Shonalanga Lodge is in privaat besit in die asemrowende vleiland-reservaat in die hartjie van St Lucia. Shonalanga ...
28 Sandpiper is in St. Lucia, 'n kusdorpie wat deel van die iSimangaliso Vleilandpark vorm, en bied selfsorgverblyf...
30 The Bridge bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n veilige landgoed langs die St. Lucia-meer se monding en dit wor...
Lake View Cabanas bied gerieflik gemeubileerde, skoon verblyf in woonstelle en is die ideale basis vir 'n gesinsvak...
Gerda's Place is 'n baie privaat selfsorgwoonstel met sy eie ingang en braai-area in St Lucia in KwaZulu-Natal. Dit...
Lidiko Lodge is 'n goedtoegruste lodge geleë in die middel van die dorpie St. Lucia in KwaZulu-Natal. Dit is in di...