Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (133)
B&Bs (15)
Wildsplase (10)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (99)

Resensies van St Lucia

4.6 / 5  
volgens 152 resensies
Lees regte resensies van St Lucia van 152 geverifieerde gaste.
Indien jy St Lucia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in St Lucia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Lucia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Lucia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St Lucia Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Aanbod!
VanafR800
R640
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Manzini 12 is 'n gerieflike chalet geskik vir 4 gaste in St Lucia, net 700 m van verskeie winkels en restaurante af. Dié oopplan-chalet het 'n leefarea met 'n dubbelbed en op die beskutte stoep is daar 'n tripel-...

40% af Aanbod!
VanafR1 200
R720
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Villa Mia 15 is 'n selfsorgwoonstel wat in St Lucia geleë is. Dié vakansiedorp skuil aan KwaZulu-Natal se Olifantkus en is die poort tot die iSimangaliso Vleilandpark - een van die grootste parke in ons land met w...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Lodge in St Lucia Estuary, St Lucia

St Lucia Ecolodge & Conference Centre bied B&B-verblyf in die subtropiese dorpie, St Lucia. Die verblyf bestaan uit 28 individueel versierde kamers. Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed, a...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, St Lucia

iGwalagwala Guest House skuil in St Lucia, 'n sonderlinge dorpie in die iSimangaliso Vleilandpark by die St Lucia-riviermond. Dis naby die Indiese Oseaan, winkels en verskeie restaurante. Daar is 8 gastesuites wat...

Vanaf
R1 398
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary, St Lucia

Avalone Guest House is in St Lucia en bied toegang tot die iSimangaliso-vleilandpark ('n Wêrelderfenisgebied), ongerepte strande, bosveld en natuurskoon. Die gastehuis is nie ver vanaf die soel Indiese Oseaan gele...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

La Dolce Vita 'n smaakvol versierde selfsorgkothuis in die La Dolce Vita-kompleks in die lieflike kusdorpie St. Lucia aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Die subtropiese klimaat sorg vir aangename weer wat dit 'n ideale ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Perna Perna St Lucia bied selfsorgverblyf in die St Lucia-vleiland. Die verblyf is heerlik geleë, net 'n paar minute vanaf restaurante en toer-agentskappe in die dorp. Verblyf word gebied in 14 woonstelle met 2 sl...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary, St Lucia

African Ambience is ontwerp om verblyf met gerief, spasie en privaatheid wat wat jy van 'n 4-ster instansie sal verwag, te voorsien. Die gastehuis is gesetel in 'n welige tropiese tuin in St Lucia, midde-in 'n natuu...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

The Bridge Apartment 10 bied 'n gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n opgeknapte vakansiewoonstel met 2 slaapkamers in The Bridge Holiday Resort - 'n kompleks in St Lucia aan die oewer van die St Lucia-riviermondin...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in St Lucia Estuary, St Lucia

Budget Tented Village @ Urban Glamping in St. Lucia bied unieke verblyf in koepelvormige tente op 'n dek. Dis die enigste tentedorp in die middel van die stad, omring deur restaurante. Glanskamp op sy beste! Verbly...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die St Lucia akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Zululand blad indien jy na meer Zululand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za